Die sewende Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2023 in Pniël plaasgevind.
Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 25 Februarie se program.
Lees en kyk ook:
UJ-debuutprys 2022: Ashwin Arendse se toespraak by die bekroning van Swatland
UJ-debuutprys 2022: Commendatio vir Swatland en Man op ’n fiets êrens heen
Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams
Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"
Kommentaar
Dit was baie goed. Welgedaan aan die organiseerders. Ek sal nie twyfel om weer te gaan in die toekoms nie.