Jitsvinger

Quintin Goliath aka Jitsvinger, is an established Cape Flats born conceptual writer, composer,
educator, musician and performing artist currently working on his second album following a
successful career journey with the release of Skeletsleutel in 2006.

"Slick of tongue, deft of finger, arresting of personality … Jitsvinger’s lightning renditions give a
voice to social change, and comment on language and identity…’’ - Evan Milton, Cape Argus
Tonight 2009.

Jitsvinger: 10 most influential albums

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-19

"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums. 

Hoëgraad-boemelaar

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-04

"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."

Manlikheid innie maalkolk

Jitsvinger Rubrieke 2019-10-16

"Om myself 'n man te noem in vandag se klimaat van gender-based violence is nogal stifling. Dit los my met hierdie vrae: Wat inform my manlikheid? Wat beteken dit om 'n man te wees in my gemeenskap?"

Hêrrit Itch

Jitsvinger Rubrieke 2019-10-01

"'’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."

Kultuur in XXXL

Jitsvinger Rubrieke 2019-09-04

"Politiek is net ’n klomp morals en ethics. Morele waardes het geen age limit nie. Analyse die feite en onderskei met jou eie opinies. Staan by jou punte sonder om te swig onder die haze van propaganda se slinkse bewoording."

Nuwe geskiedenis

Jitsvinger Rubrieke 2019-08-14

"In baie aspekte dien hip hop as 'n tipe transformerende pedagogie waarmee ons kennis en informasie politiseer en iets konstruktief vervaardig."

Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars

Jitsvinger Visueel 2019-08-01

Wat's aan die gang op LitNet se YouTube-kanaal? Kyk hier! Jitsvinger sê ook geluk.

Weermag beurtkrag

Jitsvinger Menings 2019-07-26

"Dis eintlik die gangsters wat ons nie sien nie, wat wegkom met die grootste byt uit die misdaadkoek. Gesiglose haaie wat swem in die bloedbaddens rond gedrapeer in tuxedos en uncapped Wi-Fi connection. Hulle toesprake kap soos beitels teen die grafstene van die voortydige dood van jong gestorwenisse."

Rymklets saam met Jitsvinger op Jeugdag: ’n onderhoud

Menán van Heerden, Jitsvinger Onderhoude 2017-06-14

"Rymklets is die billboard van streeksdialekte, die baarmoeder van nuwe woorde en die fakkel van progressiewe letterkunde." 

Top