Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars
2019-08-01Wat's aan die gang op LitNet se YouTube-kanaal? Kyk hier! Jitsvinger sê ook geluk.
Weermagbeurtkrag
2019-07-26"Dis eintlik die gangsters wat ons nie sien nie wat wegkom met die grootste byt uit die misdaadkoek. Gesiglose haaie wat swem in die bloedbaddens rond gedrapeer in tuxedos en uncapped Wi-Fi connection. Hulle toesprake kap soos beitels teen die grafstene van die voortydige dood van jong gestorwenes."
Rymklets saam met Jitsvinger op Jeugdag: ’n onderhoud
2017-06-14"Rymklets is die billboard van streeksdialekte, die baarmoeder van nuwe woorde en die fakkel van progressiewe letterkunde."

