Taaldinge: Ria Olivier praat oor Afrikaans in die klaskamer
2023-02-15"Baie Afrikaans-onderwysers bevind hulle in ’n moeilike situasie, want die kurrikulum bepaal dat hulle die leerders moet voorberei om in die gestandaardiseerde variëteit van Afrikaans te kan funksioneer, terwyl baie leerders se huistaal eintlik een van die ander variëteite is, bv Kaapse Afrikaans of Namakwalandse Afrikaans."
Barakat-program: "Afrikaans: ’n taal vir altyd"
2023-01-13LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. B
Barakat-program: Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021)
2022-01-03LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2021 gesels Fatima met Marlene le Roux en Ria Olivier oor die waarde wat Afrikaans tot hul lewe toevoeg. Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Gadija Kamalie.
Moedertaalonderrig in die kollig
2020-03-25"Navorsing wêreldwyd, ook in Suid-Afrika, het onomstootlik bewys dat moedertaalonderrig vir leerders en studente deure tot sukses oopsluit, met ander woorde dat dit vir hulle ’n hupstoot tot sukses bied."
Ontwikkeling van ons inheemse tale is sentraal tot sosiale samehorigheid
2019-03-27President Ramaphosa se toespraak by Sharpeville op Menseregtedag bevat heelwat waaroor taalmense gelukkig kan wees, hoewel dit mens in sekere opsigte ook met gemengde gevoelens - en met vrae - laat.
Persverklaring: Wie wil in 2017 ’n BCom doen?
2016-12-21Drie gelukkige studente sal in Januarie 2017 met behulp van beurse van die Afrikaanse Taalraad met hul BCom-grade by die private universiteit Akademia kan begin. Aansoeke sluit 8 Januarie 2017.
Persverklaring: Hendrik Theys en Ria Olivier reageer op "gesamentlike persverklaring"
2016-10-14"Ons kan ook nie, soos in die persverklaring gemeld, erkenning gee aan die bestaan van enige ‘strewe’ in die taalbeleid om spesifiek sosio-ekonomies benadeelde Afrikaanssprekendes te akkommodeer nie."

