Barakat-program: "Afrikaans: ’n taal vir altyd"

  • 0

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.

Vir die Januarie 2023-program gesels Fatima Allie met Conrad Steenkamp, Ria Olivier en Menán van Heerden oor onder andere die Afrikaanse Taalraad, LitNet Akademies en verskeie onderwerpe mbt Afrikaans.

Radio 786 - 100.4fm · Afrikaans 'n taal vir all tye! | Radio 786
> Luister op Radio 786 na nog LitNet-insetsels op die Barakat-program:

Radio 786 - 100.4fm · Moesliem - Afrikaans en - Kultuur...Die Pad Vorentoe | Radio 786

Radio 786 - 100.4fm · 01 Barakat - 7 January 2021

Radio 786 - 100.4fm · Ons Lewende Erfenis | Radio 786

Radio 786 - 100.4fm · Die Maleier-tradisie van Moulood en Rampies Sny | Radio 786

Radio 786 - 100.4fm · Die tiene Muharram in die Bo-kaap | Radio 786

Radio 786 - 100.4fm · Die Ware Betekenis Van Hajj | Radio 786
Luister ook:

LitNet is #opdielug!

#opdielug met Ivan Ndevu

Barakat-program: Islam en aktivisme

Barakat-program: Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021)

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top