Barakat-program: Islam en aktivisme

  • 0

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.

Fatima gesels met Moslem-teoloog en skrywer Farid Esack en joernalis en skrywer Zubeida Jaffer oor Islam en aktivisme.

Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met gemeenskapsaktivis Yaaseen Staggie (Sunrise Youth Foundation).

Luister ook:

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

Barakat-program: Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top