Wêreldhardopleesdag, 5 Februarie 2025: Chareldine van der Merwe lees voor uit Huisies vir muisies
2025-02-05Chareldine van der Merwe lees voor op Wêreldhardopleesdag! Die volgende boek in hierdie reeks is ook binnekort op die rakke.
Huisies vir muisies deur Chareldine van der Merwe: ’n onderhoud
2024-12-13"Dit is vir my nogal lekker om oor hierdie storie en tema te gesels, want ek dink almal kan hierby aanklank vind en het hul eie storie oor muise, en meer spesifiek die tandmuis. ... En dan bly dit natuurlik ’n bonus as dit ’n lekker storie is wat kinders kan geniet en binne hul verwysingsraakwerk is."
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer
2022-09-08"Dis belangrik dat ouers wanneer hulle besluit in watter taal hulle die kind wil laat skoolgaan, moet nadink oor die taal waarin die kind die beste kan presteer en maksimum resultate kan behaal. Dit moet ook ’n taal wees waarin ouers hulle kinders kan ondersteun."
"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie
2022-05-11"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."
Koop-’n-Afrikaanse-boekdag, 14 Augustus 2019: ’n onderhoud
2019-08-13"Die belangrike ding is om die regte boek by die regte kind te kry, jy moet weet wat die kind se belangstelling is. Ons sien elke dag hoe opgewonde kinders word wanneer ons deur middel van boektrommelprojek boeke aan skole skenk. Ja, kinders lees en wil lees."

