Afvlerkmens: ’n onderhoud met Grant Jefthas

“Met ‘Scheme-Kind’ verklaar ek trots dat ek van die ghetto is. Die ‘ghetto’ van Franschhoek, Mooiwater HOP Skema, wat die toeriste nie eens van weet nie. Ek verklaar: ‘Kinders uit sulke skemas, plakkerskampe en plase kan dit ook maak!'”