As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies
Audrey Jantjies praat met Naomi Meyer oor As die katjiepiering blom, wat sy ook by vanjaar se Suidoosterfees bespreek: “Met die gehoor by SOF wil ek graag praat oor die mite dat ons wat van die platteland af kom, iets van ’n agterstand het, maw ek wil baie graag praat oor stereotipes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed