Kommentaar

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-03 Angus, die predikant wil ook nie op die gevaarlik terrein beweeg van die hedendaagse verpaktekosgebruike vs vervulde OT-wette nie. Oor Jesus, wat 'n gebore Jood was, maar wie se karakter deur Paulus, wat net op hoorsê Jesus sy karakter herskryf, gaan wed

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan Botha 2023-03-03 Ai, geliefdes in JESUS CHRISTUS, raak besig in Gebed met GOD en die WOORD. Dan sal ons nie na die onkruid wat in die Kerk is kyk nie, op die getuie van die HEILIGE GEES in ons sal ons nader in GOD se bewuswording beweeg. Word deur die GEES gely. Al is die

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Angus 2023-03-03 Al daardie geskrywery hierbo en dan nog aanmoediging om bybelstudie te doen? Nee dankie, nie vir my nie. Ek het die Bybel al van hoek tot kant deurgelees en gesweer, nie weer nie. Ek lees liewer Shakespeare-dramas en gaan gal af oor die hubris in Hamlet.

Swyg

Johan van der Merwe 2023-03-03 Wow, hierdie is baie baie baie mooi.

Nuut by Protea: O, die dinke wat jy kan dink! deur Dr Seuss

Mariette 2023-03-03 Wat is die ouderdom vir daardie boek?

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-03 Hans Moet nou nie op Angus se waentjie spring nie. Hy laat my dink aan die gesegde "In die land van die blindes is die een oog koning". Hy wat met sy hogere intellek (IK 165, na bewering) hier tussen ons dommes bly rondkarring. Kobus de Klerk en FC Boot

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-03 Hans, dit lyk my Raed-na-Gael en FC is skrikkerig vir my, nou skryf hulle maar aan jou om oor my te skinder. Kan jy assseblief aan hulle die sondestorie verduidelik. 'n Mens pleeg sonde as jy die wette oortee van die god waarin jy glo. As jy glo in Zeus e

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Snotjan 2023-03-02 Dis 'n gespeel met woorde Dirk - 'n deurslaggewende kenmerk van Predikantaans en Teologieaans. Dié twee tale is baie dieselfde. As 'n woord nie vaag genoeg is nie, dan gebruik jy eerder 'n ander woord wat bietjie meer troebel is, soos "seën" in die geva

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-02 Raed-na-Gael, verstaan ek jou reg oor Paulus wat gesê het die OT-wette is vervul? Jesus was as 'n Jood gebore en was sekerlik besny en het ook kosher geëet. M.a.w. Paulus besluit as mens wat vervul was en wat nie? Feit is, kosker en halaal voldoen a

Dans

Magrietha 2023-03-02 Ek het lanklaas so 'n pragtige gedig gelees, welgedaan!

Navraag oor watter soort sonnet "Krisis" deur Elisabeth Eybers is: help, asseblief!

Anita Voges 2023-03-02 Sal dit dus korrek wees om nie die gedig as 'n Italiaanse of Engelse sonnet te klassifiseer met die oog op onderrig vir graad 12's nie, maar eerder as 'n sonnet met eienskappe van beide?

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Dirk Rigter 2023-03-02 Hoe sou God krieketspelers seën? Die kolwer mooi in lyn met die bal laat kom, dan die kolwer in 'n nanosekonde laat besluit dis 'n dryfhou van die voorvoet na die middebaan waar die bal klap teen die grens? Wat van die arme bouler wat nou reeds 12 beurte

Ommietafel 2023: Nooit te oud om ’n nuwe taal aan te leer nie

Snotjan 2023-03-02 Ek is nie te oud nie ja, net te dom. Dit was 'n wonderlike gesprek om te aanskou en ek bewonder al hierdie mense. Hulle het die talent vir vreemde tale. Jy het die gesprek goed beskryf, Jean. Is dit nie wonderlik hoe 'n vriendelike familie in Kanada vir R

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Jannie Pretorius 2023-03-02 Hallo Snotjan Baie dankie vir jou bydrae. Jy help my om al hoe wyer te dink. Jy het my laat dink aan die ou Boerekryger wat voor 'n geveg teen die Engelse in die 1899–1902-oorlog gebid het: "Here, ek weet ons vra U om ons te help om die Engelse te vers

Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar

Lien Botha 2023-03-02 Dankie Celesté.

Who are we? (The Boer)

Trevor Else 2023-03-02 A nation that trusts in God and fights for what is right and just.

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Melt Myburgh 2023-03-02 Inskrywings vir hierdie program het reeds op 6 Augustus 2021 gesluit en is dus nie meer beskikbaar nie.

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-02 Goeiedag! Dankie vir jou terugvoer; LitNet het die behoefte raakgesien dat baie lesers en hul kinders op soek is na oefenvraestelle en is bly dat dit van waarde is. Ons is net so dankbaar teenoor die kundiges wat die vraestelle vir ons opstel en die leerd

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Marinda Engelbrecht 2023-03-02 Kan ons asseblief meer inligting kry waar om in te skryf vir die program.

Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar

Celesté 2023-03-02 Dankie vir hierdie insiggewende stuk, Lien. Jou lieflike foto's, indrukke en woorde maak inderdaad 'n waardige portret van 'n woord- en beeldkunstenaar wat in die geheue sal agterbly.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-01 Hans, Alle mense was/is sondaars – as ons beweer dat ons nie sonde het (pleeg) nie, bedrieg ons onsself. Jesus Christus was/is geen sondaar nie, maar tog het dit God behaag om alle sonde op Hom te pak – daar op die kruis. Hy het gevoel wat dit is om s

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Elsa van Zyl 2023-03-01 Ek wil asb. my man inskryf. Hoe gaan ek te werk?

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Madie 2023-03-01 Ek wil graag my ma inskryf vir 2023 se seisoen!

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-01 Angus, duidelik steur dié kommersiële kant van SA hulle nie veel aan Raed-na-Gael en FC se vervulde OT-wette nie. Die voedselverwerkingsmaatskappye betaal groot tantième om kosher en halaal tekens op hul verpakking te plaas. Daar is geen landswette of

Kommentaar of flardes pro-Russiese retoriek?

Hans Richardt 2023-03-01 Wat de hel? Moet ons sonder meer al die propaganda van die Britte glo? Dis dieselfde Britte wat wit Afrikaners in die media voorgehou het as rassiste die afgelope dekade.

Breyten Oubôbjaan 2023-03-01 Wow!!!

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Moses Gericke 2023-03-01 Baie dankie vir die kosbare inligting wat ek kan gebruik. Kan u my asb help met Graad 8-Natuurwetenskappe. Ek het reeds Graad 10-Lewenswetenskappe afgelaai.

Persverklaring: Die Adam Small-fees se program is bekend

Lynette Myburgh 2023-03-01 Dankie, dankie aan Darryl, Jenine en die span vir ’n uitsonderlike geleentheid. As kind van die vallei is dit een van die hoogtepunte op my persoonlike kalender. Wat ’n verrykende ervaring. Ek geniet die skrywers vreeslik en word geïnspireer om meer

Barend van der Merwe 2023-03-01 Clinton, dit was werklik 'n belewenis om na jou te kon luister. Grant het natuurlik 'n besondere gawe van voordrag, maar jy was ook baie goed. En jy het so koel soos 'n komkommer voorgekom. Dit is goed om te lees dat jy ook 'n aangename ervaring gehad het

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Snotjan 2023-03-01 Dink jy regtig god is betrokke op die krieketveld? Met respek gesê, jou redenasies doen nie die saak van jou godsdiens enige guns nie. Maar nou ja, god het nog altyd sy gunstelinge gehad, die Israeliete, Abel bo Kaïn, en skynbaar Australië bo die Prote

Johan Combrink-gedenklesing 2023 – "Afrikaans, ekosisteme vir volhoubaarheid en sukses: die kunste, TV- en vermaaklikheidsbedryf"

Florence Phillips 2023-03-01 Wat 'n wonderlike aand tussen sterre en die hemelse sterre.

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Lizette Hayward 2023-03-01 Baie dankie!!!

Enkelreis deur Zarine Roodt

Ronél Kotzé 2023-03-01 Ek soek asb. na Zarine Roodt se Enkelreis. Blykbaar is dit uit druk uit? Waar kan ek dit kry?

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-01 Raed-na-Gael, gelukkig het jy nie gewed nie, want dan het jy jou ou paar sentjies verloor. As ek so kyk na jou en FC se vrome Christelikheid, sou ek kon wed dat jy Kobus de Klerk, en hy FC Boot van ouds is. Ek sou ook my geld dan verloor het, want hulle w

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2023-03-01 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-28 Raed-na-gael en FC, ja van skeppingsdade, moord en seks was 'n groot ding in Dawid se huishouding, wat insluit beplande moord om Batseba te kry, bloedskande deur Absalon, daar is nog voor dit ook die geval waar die pa 'n kind by sy dogter verwek het en Da

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-28 Angus en Raed-na-Gael, Kolossense 2 in die nuwe Afrikaanse vertaling is 'n goeie verduidelikende kerkbrief van Paulus aan die gemeente in Kolosse, wat ook met dieselfde vraagstukke gesukkel het. So ewolusie in denke was nie groot sukses nie. Raed-na-Gael,

Kommentaar of flardes pro-Russiese retoriek?

DAVID WILLERS 2023-02-28 Eben's complaint is a common problem in the British press as well. Every reputable newspaper, eg the Guardian, the Telegraph, The Times for example, offer their readers an opportunity to comment on articles and opinion, as LitNet does. However it has beco

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Jessica Patrick 2023-02-28 Hi, julle het nie Rekeningkunde-vraestelle Vir Graad 10 nie?
Top