Ek dink venyn is die terme wat ek moet gebruik, teenoor erotiese kapitaal. Bv man loop verby ’n vrou in die winkelsentrum en loer so terloops, terwyl jul by mekaar verby rol op trap. Die vrou vererg haar dan. In die IDF (Israeli weermag) het die Madricha dit gestel dat ’n man bekommerd moet raak, as ander manne in straat nie loer nie. My hele storie is, hoekom moet man tevrede wees met erotiese bankrotskap van ’n vrou? Ek praat nie van gesig nie, maar van ’n lyf verwaarloos, tot op ’n grillerige vlak. Vroue kritiseer graag “bierpens”, maar het duisende mediese verskonings oor hul eie erotiese bankrotskap, na die klere in lig afgekom het. Ja-nee, die erotiese kapitaal ding wat op lipstiek en bene konsentreer en die woestyn tussen-in ignoreer, is kortsigtig. “Cleavage” voorspel reuse sakke. Dus, dames vat my raad en doen jul “sit ups” 2 x ’n dag. Die man gaan daai “bobbejaan met mielie styf onder blad” effek baie baie meer waardeer, as die “oorlogverf” op gesig.
Hans Richardt


Kommentaar
Ons is 40 jaar getroud en ek is gereeld in die moeilikheid dat ek verhoudings het met ander vrouens.
As ek 'n film kyk en daar is 'n seks of 'n naaktoneel, is ek verslaaf aan pornografie?