Louise Brits2023-03-14Ai, oom Julian, jy was ons Universiteitsoord-dominee, die dae toe jy nog in die oneindige almag en reddende genade van ons grote God geglo het soos die Bybel vertel. My man is na 42 jaar steeds een van daardie paar leraars wat dieselfde glo en verkondig.
Joan Hambidge2023-03-14Hartverskeurend en aangrypend. Hierdie rubrieke moet asseblief gebundel word.
Tydsdokumente. Ook belangrik hoe die skrywer eerlik kyk na haar lewe.
Annemarie Bakker2023-03-14What a pity! Our country has become a disgrace! There is no integrity on any level. We are in the claws of ruthless mafia groups. Cry our beloved country!
Jan van Zyl2023-03-14Dit was vir my baie interessant toe ek vir ’n wyle in Skotland gebly het, hoe die verdeeldheid en verraad en tweespalt binne daardie volk bykans soos ’n goue draad deur hulle geskiedenis geloop het. As jy hierdie sinnelose debat / gesprek in Skotland
Faizal2023-03-14The history you referring to, was a history built on oppression, the dehumanization of another purely based on colour, the dispossession (theft) of property and the denigration of human beings.
En in daardie skynheiligheid kon julle nog Sondag kerk to
Danélle van Wyk2023-03-13Goeiedag,
Ek stel belang in die pos, en glo dat ek oor die nodige eienskappe daarvoor beskik. Ek is egter woonagtig in die Noord-Kaap, Upington (naby Kimberley). Sal die spesifieke pos aanlyn gevul kan word? Ek is voltyds beskikbaar.
Groete
Naomi Meyer2023-03-13Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vrae
Naomi Meyer2023-03-13Ons is bly dis van hulp! Hier is die indeks van waar al die vraestelle bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Gebruik gerus enige van hierdie vraestelle om gratis af te laai en te hersien. Groete, Naomi Meyer, senior inh
Hans Richardt2023-03-13Angus, sommige wil dat sonde, vergryp en misdaad sinoniem is, maar ek wil met jou saamstem. Ek het my gister vergryp aan suurroom op aartappels en het vanoggend die gevolge gedra in die toilet. Ek dink nie die predikant sou dit sien as sonde en ek sal bes
Hans Richardt2023-03-13Wel, vir bedluise moet al die lyfhare gewaks word.... Daar is spesifieke spuitgif vir weerluise.
Ek bly naby bos en kry van my bure baie goggas. Ek was my vloere en kasoppervlaktes met jik en wit asyn. Die huis ruik bietjie na asyn, maar goggas hou nie d
Hans Richardt2023-03-12Angus, dink jy bv astrale reise is moontlik? Ek het baie gewonder oor sulke reise, oa op damwal in Angola een nag. Moes volgende oggend vroeg gaan bad in rivier, om nagevolge van so 'n wonderlike reis af te was.
Nou wonder ek of onwillekeurige natdrome oo
Angus2023-03-12FC, soos gewoonlik, maak jy bewerings wat jy nie kan staaf nie. Het jy enige bewyse waar ek kinders met 'n valse leer probeer beïnvloed het? In my leeftyd het ek al kinders o.a. chemiese prosesse, swaartekragteorieë, en dat die aarde rond is, nie plat
F C2023-03-12Wat staan nou eintlik in Markus 9 vers 42? Wanneer Jesus praat oor die struikelblokke wat in gelowiges se pad sal kom, veral as hul kinders deur valse leer beínvloed word, soos Angus dit probeer doen: "42 En elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in M
Izak de Vries2023-03-11Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w
Angus2023-03-11En toe lees ek Markus 9:42. Dit sê: glo in my, glo in my, want ek is so wonderlik. Diegene wat nie in die wonderlike my glo nie, en ander verlei, veral kinders, om nie in my te glo nie, moet op 'n verskriklik wrede manier versuip word.
Ek wil net die a
Elsabe Brirs2023-03-11Ons argiewe is in so swak toestand, dat een van hulle vir weke gesluit was, nie weens beurtkrag nie, maar omdat die elektrisiteitrekening nie betaal is nie. Soms is leggers binne 'n aanwins nie te vinde nie, of leeg, materiaal wat voorheen te vinde is. Mi
Izak de Vries2023-03-11Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w