Lentesimfonie

  • 1

Foto: Canva

Waar die wind se rieldans
deur die blare swiep
en blomme swaai en buig
borrel vreugde ekstaties
op die soet-getinte klanke
van ’n lentebries se lied 
’n wonderskone melodie.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top