
Foto: Canva
Soms wonder ek of jy weet waar lê my hart se skat,
Soms soek ons vergete na ’n langverlore skat,
Soms moet ons omdraai op ’n verkeerde pad ...
Soms neem die rigtingwysers ons nader aan ons skat ...
Soms wil ons nie erken ons is die oorsaak van ons eie smart!


Kommentaar
Baie mooi en waar, veral die laaste reël. Mense, en skaam moet ek erken ek ook, wil so nie erken ek is die oorsaak van my eie smart nie. Tog.