Delia Rossouw

Skoonheid

Delia Rossouw Poësie 2024-03-06

"My soeke na die regte woorde
Laat my nederig stom."

Bittersoet seisoen

Delia Rossouw Poësie 2023-04-26

"Soet, soet somer, jou voëlgesang word stil,
Nog ’n bittersoet seisoen word in stilte gehul."

Soms

Delia Rossouw Poësie 2023-04-20

"Soms soek ons vergete na ’n langverlore skat,
Soms moet ons omdraai op ’n verkeerde pad ..."

 

Ek en jy

Delia Rossouw Poësie 2023-04-13

"Vertel my van jouself …
Sê my wie jy werklik is"

My kinderparadys

Delia Rossouw Poësie 2023-04-06

"Ek wil jou nog gaan wys,
Waar God se liefde soos blomme pruik …"

Top