Ek en jy

  • 0

Foto: Canva

Vertel my van jouself …
Sê my wie jy werklik is

Vertel my van jou verlange ...
Wys my waar jou gedagtes rus.

Vertel my van jou hartseer …
Sê my waarom jou siel nooit rus.

Vertel my van jou kinderdrome ...
Neem my na jou hartkamers van geluk.

Vertel my waarom Ek en Jy nie dieselfde is.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top