
Foto: Canva
Ek wil jou nog gaan wys,
Hoe lyk my kinderparadys …
Ek wil jou nog gaan wys
Waar lê my spore in die huis …
Ek wil jou nog gaan wys,
Waar God se liefde soos blomme pryk …
Ek wil jou nog gaan wys,
Waar die sterre my wegvoer na God se heerlikheid …

