Kommentaar

Die mite van Afrikaner-eenheid en hoe dit inspeel op die hede

Jan van Zyl 2023-03-14 Dit was vir my baie interessant toe ek vir ’n wyle in Skotland gebly het, hoe die verdeeldheid en verraad en tweespalt binne daardie volk bykans soos ’n goue draad deur hulle geskiedenis geloop het. As jy hierdie sinnelose debat / gesprek in Skotland

Opening the GG Cillié Building and visual redress at Stellenbosch University (VRSU)

Faizal 2023-03-14 The history you referring to, was a history built on oppression, the dehumanization of another purely based on colour, the dispossession (theft) of property and the denigration of human beings. En in daardie skynheiligheid kon julle nog Sondag kerk to

Pos by LitNet: Produksie-assistent / Assistent-produksiebestuurder

Danélle van Wyk 2023-03-13 Goeiedag, Ek stel belang in die pos, en glo dat ek oor die nodige eienskappe daarvoor beskik. Ek is egter woonagtig in die Noord-Kaap, Upington (naby Kimberley). Sal die spesifieke pos aanlyn gevul kan word? Ek is voltyds beskikbaar. Groete

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Carina 2023-03-13 Ek was ’n onderwyseres by EHS. Ek sal baie graag met jou per e-pos wou gesels.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Chara augus 2023-03-13 Die beste app!

Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Shanice 2023-03-13 Ek sal graag wil gebruik maak van die vraestel.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-13 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vrae

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Naomi Meyer 2023-03-13 Ons is bly dis van hulp! Hier is die indeks van waar al die vraestelle bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Gebruik gerus enige van hierdie vraestelle om gratis af te laai en te hersien. Groete, Naomi Meyer, senior inh

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Belinda nkelesane 2023-03-13 Ek hou baie van u vraestelle; dit help my seun geweldig baie.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-13 Angus, sommige wil dat sonde, vergryp en misdaad sinoniem is, maar ek wil met jou saamstem. Ek het my gister vergryp aan suurroom op aartappels en het vanoggend die gevolge gedra in die toilet. Ek dink nie die predikant sou dit sien as sonde en ek sal bes

Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert, ’n resensie

Hannetjie mar 2023-03-13 Ek is mal oor Irma Joubert se boeke. En besit ook al haar boeke. Behalwe die nuutste een

Dans

Esther 2023-03-13 Pragtig Marisa! Eerlik en uit jou hart. Dit inspireer 'n mens om net jouself te wees.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Jo-Ann 2023-03-13 Ek soek graag graad 4 s'n, asb.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Hans Richardt 2023-03-13 Wel, vir bedluise moet al die lyfhare gewaks word.... Daar is spesifieke spuitgif vir weerluise. Ek bly naby bos en kry van my bure baie goggas. Ek was my vloere en kasoppervlaktes met jik en wit asyn. Die huis ruik bietjie na asyn, maar goggas hou nie d

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-12 Angus, dink jy bv astrale reise is moontlik? Ek het baie gewonder oor sulke reise, oa op damwal in Angola een nag. Moes volgende oggend vroeg gaan bad in rivier, om nagevolge van so 'n wonderlike reis af te was. Nou wonder ek of onwillekeurige natdrome oo

Gladnietrap

Jana Luther 2023-03-12 Die stem des roepende in die woestyn wyl storms woed oor stoom. Gladnietrap. Spookasem. Hart. Heimwee. Vervliet.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

riekie 2023-03-12 Naeltjies, vir enige lastige insekte.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-12 FC, soos gewoonlik, maak jy bewerings wat jy nie kan staaf nie. Het jy enige bewyse waar ek kinders met 'n valse leer probeer beïnvloed het? In my leeftyd het ek al kinders o.a. chemiese prosesse, swaartekragteorieë, en dat die aarde rond is, nie plat

By die afsterwe van ’n beeldhouer

Ena 2023-03-12 Wel gedaan, Celeste!

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-03-12 Wat staan nou eintlik in Markus 9 vers 42? Wanneer Jesus praat oor die struikelblokke wat in gelowiges se pad sal kom, veral as hul kinders deur valse leer beínvloed word, soos Angus dit probeer doen: "42 En elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in M

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Andries W Coetzee 2023-03-11 Inderdaad! Matriek in 1989. Jy?

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die optel en aftrek van negatiewe heelgetalle

Izak de Vries 2023-03-11 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Muse

Rika Sennett-Borthwick 2023-03-11 Daar’s hy! Hou aan liefSus! Jy kon nog altyd skryf en dig.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-11 En toe lees ek Markus 9:42. Dit sê: glo in my, glo in my, want ek is so wonderlik. Diegene wat nie in die wonderlike my glo nie, en ander verlei, veral kinders, om nie in my te glo nie, moet op 'n verskriklik wrede manier versuip word. Ek wil net die a

Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

Kobus Nienaber 2023-03-11 'n Sekere getal het drie syfers. Die som van drie syfers is gelyk aan 36 keer hierdie getal. Hoe werk mens dit uit?

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Elize Hatem 2023-03-11 Klokkiesandale

Gladnietrap

Elsabe Brirs 2023-03-11 Ons argiewe is in so swak toestand, dat een van hulle vir weke gesluit was, nie weens beurtkrag nie, maar omdat die elektrisiteitrekening nie betaal is nie. Soms is leggers binne 'n aanwins nie te vinde nie, of leeg, materiaal wat voorheen te vinde is. Mi

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Carina 2023-03-11 Andries, was jy op Ellisras HS?

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Susan 2023-03-11 Klokkiesandale

Boekresensie: Lafras Cuyper kanonnier deur Karl Kielblock

Ronel le Roux 2023-03-11 Is hierdie boeke van hom as e-boeke beskikbaar? Wil baie graag baie gou weet.

Graad 2: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

Izak de Vries 2023-03-11 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Gladnietrap

Coenraad Walters 2023-03-10 Die vraag oor ouer Afrikaanse boeke laat my dink aan iets wat ek al meermale beleef het: mense wat ek ken, emigreer. Of skaal af - die ouderdom bespring almal die een of ander tyd. En die hele boekversameling kan nie saamgaan nie: dis te swaar in die s

Graad 2: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

Wilma de Bruin 2023-03-10 Stel belang in graad 1- en 2-vraestelle.

Dwaaldrome

Johan van der Merwe 2023-03-10 Sjoe dit is mooi, Caren. Jou werk is altyd verder as die lig wat op die papier skyn.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-10 Ek stem saam met Abgud. "Die verkeerde dinge gedoen" en "gesondig" is nie absolute sinonieme nie, maar gedeeltelike sinonieme. Dit beteken hulle betekenisse is nie heeltemal dieselfde nie. As iemand 'n verkeersoortreding begaan, is dit nie sonde nie, maar

Diskriminasie op grond van geslag

Liesbet 2023-03-10 Ek is 'n hoërskoolleerder en is 'n meisie. Ek het groot geword in 'n rugbyfamilie. Alhoewel ek "damesport" gespeel het, het my liefde vir rugby al hoe meer ontwikkel. Ek glo almal kan die sport speel wat hulle wil, ongeag jou geslag. Ek glo ook 'n vrou

’n Ma se soen

Sonja van der Westhuizen 2023-03-10 Beste Crito Dankie vir jou kommentaar. Ek voel amper half geeërd om vir die eerste keer na jare se resenseer so by name genoem te word, al is dit dan nou ook bytende kritiek. (Seker maar omdat dit nie misdaadfksie is nie, né?) Natuurlik interpreteer e

Gladnietrap

Lindie Koorts 2023-03-10 Hierdie moedelose historikus het al male sonder tal in vergaderings gesit waar presies hierdie gesprek gevoer is. Ons argiewe stort in duie, en hierdie of daardie waardevolle dokumente versameling verkeer in gevaar. Ons moet digitaliseer. Maar digitaliser

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Rudolph Saal 2023-03-10 As beginneronderwyser het ons minimalisties geleef. Ons kon spaar en kontant in die huis aanhou. Ek het 15km per fiets werk toe gery. Later was dit 'n 50 cc motorfiets. Ons het getrou en kinders gehad en hulle met ons geld deur universiteit gekry. Ek het
Top