Droomeggo's

  • 1

Foto: Canva

Ek sien verby die 
blom op my vensterbank 
hoe reëndruppels op
my wasgoedlyn hang 
en ek, begin verlang 
na die wegslepende melodieë
van voëls se louterklank. 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top