Kommentaar

Kopiereg en billike gebruik vir leke

Coenraad Visser 2023-03-28 Die Afrikaanse term vir copyright is outeursreg, nie kopiereg nie. Daarom die Copyright Act / Wet op Outeursreg. Kry julle Afrikaanse terminologie reg asseblief.

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Shuaib 2023-03-27 Very thought provoking and relatable. I’ve received comments like this recently and the best thing to do is just to ignore, which isn’t always that easy. Thank you for sharing your story Zubayr.

Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides

Rina Meyer 2023-03-27 Behalwe dat ek 'n kopie van Fees van die Ongenooides besit en dit al meermale gelees het, het ek ook die Engelse M-Net-filmweergawe gesien en die briljante boekvoorlesings op RSG deur Chris van Niekerk slaafs gevolg (2009 en tans weer!). PG se boeiende sk

Persverklaring: Magda Louw begin 2 Januarie 2023 op kykNET

Corle Smit 2023-03-27 Hierdie reeks was uitstaande. So getrou aan die werklikheid. Ons kon lag en huil, onsself herken en gereeld hoop ons word nie so nie! Goed gedaan! Reeks 2 asb!

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) deur André le Roux: ’n resensie

Elanda 2023-03-27 In watter bundel van hom is "Die lipstiek-faktor"? Ek wil dit so graag voorlees by 'n damestee, maar weet nie of dit geskik is daarvoor nie.

SA-vroue se venynige geaardheid

Pine 2023-03-27 Ons is 40 jaar getroud en ek is gereeld in die moeilikheid dat ek verhoudings het met ander vrouens. As ek 'n film kyk en daar is 'n seks of 'n naaktoneel, is ek verslaaf aan pornografie?

Omdat hy kán

Estelle Venter 2023-03-27 Riette, help gou bietjie: hoe pas jou kommentaar in?

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Naomi Meyer 2023-03-27 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat vir graad 5 beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inho

Persverklaring: Magda Louw begin 2 Januarie 2023 op kykNET

Jean Steenkamp 2023-03-26 Dis 'n tonic om elke week dié reeks te kyk, mis dit nie, maar nou loop dit ten einde. Ag nee, dis goeie vermaak. Kan daar nie asb 'n opvolg wees nie. GROOT ASB. En baie dankie. Lekker skryf.

Oekraïne: Berigte te velde

Hans Richardt 2023-03-26 Oekraïene, die Sovjet-Unie se koloniale oorblyfsel, is besig om te ontrafel a.g.v. NAVO.

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Dhilshaard Fortuin 2023-03-26 Intergenerational talks. Programmed to talk and think one way. We grow up hearing our parents speak this way about people and how they approach people, and it becomes such a norm for some and they have no idea how it affects the receiver. I still hear my

Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie  

Frans Geldenhuys 2023-03-26 Hierdie kommentator is glad nie 'n sakemens nie. Tog het hy amper 'n bemarker geword. Wat die smouse hom tydens daardie kortstondigheid geleer het, is: 'As jy wil hê dat daar niks van 'n saak kom nie, dan verwys jy dit na 'n komitee.' Met voorbeelde soos

Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie  

Sieb 2023-03-26 Dat die WVK oor die breë ’n mislukking was, is duidelik. Daar is weinig optrede wat van versoening spreek op sosiale en op politieke vlak vandag. Die rede is nie die gebrek aan vervolging wat gespruit het uit die proses nie, maar die weiering aan beide

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Euna Ngumbela 2023-03-26 Well done, Mr Charles, on teaching society of the importance of self-awareness and how we should treat one another. To me the writing was more than just weight gain, it was more of a reflection of how we conduct ourselves. It is the way we utter words to

Poëtiese taal: Dol heuning deur SJ Naudé, ’n resensie

Tertia Botha 2023-03-26 Sien uit na die bespreking in Hermanus.

Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie  

Ollie Joubert 2023-03-26 Die hele WVK was 'n wolf-skaapwagter-maak-instelling wat nie op enige meriete gegrond was van wie daarop mag/moet dien nie. Dit was vir pak slae uitdeel geoormerk, wat rassisties links of regs geneuk het soos dit die samestellers behaag het in gegewe oomb

Geestesgesondheid en die Russiese inval in Oekraïne

Charl Cilliers 2023-03-25 1. 'n Baie aktuele onderwerp, want "sielkundige marteling" is "vanselfsprekend", soos genoem in die artikel. 2. Die artikel beklemtoon egter ook die feit dat dit, om verskeie redes, "'n besonder komplekse aangeleentheid" is. 3. Die interessante rol wat

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Latasha Prinsloo 2023-03-25 Absolutely touching! Definitely enjoyed reading this, really proud of you, sir. Keep it up! You're an inspiration to many.

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

InusKotze 2023-03-25 Middag almal, was twee dae gelede deur Baviaanskloof; sien die opstal van PH Nortje staan nog.

KKNK-persverklaring: ReWOLusie

Amanda Burnett 2023-03-25 Dit is pragtig!!! Kan ek die patroon vir die kombers iewers koop of kry?

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Meagan Fortune 2023-03-25 I was told this a few days ago and it affected me a lot, coz I picked up weight after I had two operations due to my health. I just had to smile and nod and walked away. If you don't have anything nice to say, then just keep quiet. We don't know the next

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Zodwa 2023-03-25 I enjoyed it and mostly I can relate. Well done, Mr. Charles.

Persverklaring: 2023 kykNET-Rapport Boekpryse.

Ina Cantoni 2023-03-25 Is ek laat vir die boekvoorlegging?

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Lilitha Stuurman 2023-03-25 I absolutely enjoyed reading this piece, sir.

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Adilah Siboya 2023-03-25 I really enjoyed reading this! Such a beautiful article. You're such an inspiration. Keep up the good work, sir.

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Sheril 2023-03-25 Puik gesê, Zubair! Dankie vir die deel en insig! Baie besef nie dat hul onbewuste woorde ander se selfbeeld krenk nie, so dis dalk iets wat ons aan ander moet leer: "dink voor jy praat ..." Just because one says nothing, doesn't mean you're okay with

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

MARIUS kotze 2023-03-24 What will be, will be.

WJ Henderson se meesterlike vertalings van Latynse gedigte

Chris Marnewick SC 2023-03-24 Wonderlike resensie, en ek gaan die boek aanskaf. Ek onthou die gedig oor 'n Schytiese Winter uit my matriekjaar. Hierdie verse het my ook getref, want dit is presies wat ek hier in my selfopgelegde ballingskap doen: "Ek skryf en lees vir myself – wat

Interview: Richard Poplak on Until Julius comes

Janet van Eeden 2023-03-24 What a brilliant interview. I will have to buy the book now! Excellent questions, Naomi. Great answers, Richard.

Omdat hy kán

Riette Rust 2023-03-24 Tydskrifte plaas bekendes op die voorblad omdat hulle moet oorleef. Die navorsing agter, en inhoud van die artikels, asook hoe dit geskryf word, is egter van hoogstaande gehalte. Ek praat nou van die een met Eben-hulle op die voorblad. Dis hárde, hárde

Kom ons bou aan hemel op aarde

Gerrit Boonstra 2023-03-24 Ek stem heelhartig saam dat gesprekke oor godsdiens, dogma, kerkbelydenisse ens. met respek en beskaafdheid gevoer moet word. Dis teenproduktief om die ander persoon te probeer oortuig van jou standpunt, gegewe die feit dat godsdienstige bewysvoering nie

Kluisenaarshart

Anzé 2023-03-24 Dankie, Amanda en Rachel, vir die saamlees en kommentaar.

Wat beteken dit om volgens Kolossense 3:10 vernuwe te word "in kennis na die beeld van sy Skepper"?

Jan 2023-03-24 “In the beginning God created man in His own image, and man has been trying to repay the favor ever since.” Voltaire

Die EFF-grendelpoging: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?

Sakkie Spangenberg 2023-03-24 Die DA het homself hier in Tshwane in die voet geskiet. Om nommers op stembriewe aan te bring in 'n poging om raadslede verantwoordbaar te hou, was dwaas. Dom, dommer, DA. Nou speel die twee groepe in die Tshwane-stadsraad ping-pong en kyk wie gaan die la

Van koshuise, tale en kommissies

Hans Pienaar 2023-03-24 Die Spanje-vergelyking het sy kompleksiteite. Praat jou groepie Kastilies of Katalaans? Katalonië het al dekades 'n taalstryd aan die gang. As julle in Barcelona is, sal die Kataloniërs miskien gesteurd voel as die ander Spaanse burgers net Engels praat

Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie  

Charl Adams 2023-03-24 My siening oor die onderliggende dryfvere van die opponerende partye destyds en hoe hulle uiteindelik by die resep vir 'n WVK gekom het, was dat dit van meet af kunsmatig en 'n rasionalisering was van die groot (sommige sou sê die grootste) sentrale tema

Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Gerrit Boonstra 2023-03-24 Ek sal die boek self moet lees, want ek kom nie mooi agter waaroor dit régtig gaan nie. Maar veels geluk: ons het beslis meer spirituele praktisyns nodig om oor die lewe te peins en kreatief daarmee om te gaan. Eintlik behoort dit makliker te wees vir hu

Omdat hy kán

Abram Kriel 2023-03-24 Elke keer "dat" ek ... nie "wat" ek nie ...
Top