Kommentaar
Hulp vir opvoeders: ’n bespreking van Loftus Marais se "Verkeerswaarneming"
Cecilia Klopper 2023-04-19 Insiggewend, dankie.
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Leuna 2023-04-19 Baie dankie vir alle ondersteunig en hulp.
Searching for Papa’s secrets in Hitler’s Berlin by Egonne Roth: a book review
Egonne w 2023-04-18 Die boek is ook beskikbaar by Naledi Uitgewers.
Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux
Nazlee 2023-04-18 Hi Mevrou, ek sukkel met wiskunde. Ek het so pas by 'n nuwe skool aangesluit wat goeie akademie behels en die gedeelte wat ek nie verstaan nie is algebra en ek sukkel verskriklik met dit, so ek wil net vra of Mevrou nie vir my 'n paar wenke kan gee nie. E
US verwys bewerings van nepotisme by Maties vir evaluering
Charl Adams 2023-04-18 Ja nee, sommige verlekker hulle oor die petaljetjie in die Bos. Hul schedenfreude en eie genoegdoening oor Wim se Ding hierdie keer kan ek tot hier in Houston voel. As jy 'n brak wil bliksem is enige stok blykbaar goed genoeg. En hierdie artikel is natuur
Suid-Afrika en die Internasionale Strafhof
Eben Viktor 2023-04-18 Baie dankie vir hierdie bondige, op-die-punt-af onderhoud. Freek Robinson sê Suid Afrika beweeg ‘links’ wat betref sy buitelandse beleid, maar ek wil net sê dat die russiese politiek, byvoorbeeld, nie meer ‘links’ verteenwoordig soos mens dalk
VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span
Trudie 2023-04-18 Ek is 60 jaar oud en wil graag 20kg verloor en sien kans vir die uitdaging. Ek voel ongesond en ongemaklik. Sal bly wees as julle my kan kies.
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2023-04-18 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys en kyk gerus wat beskikbaar is. Klik telkens
Die gewaande Suid-Afrikaanse wonderwerk: tyd vir bestekopname
Braam 2023-04-18 Eers het die oorlede NP sy kiesers, en sy kiesers die res, bankrot gelieg. Nou praat en praat ons onsself bankrot. Wag tot die Suidoos in die Kaap waai en fluit windop, jy sal ten minste darem 'n nat broek hê.
Kanaän deur Barend Vos: ’n boekresensie
Wicus Botha 2023-04-17 'n Puik resensie waaruit mens direk kan aflei wie die doelgehoor is en hoe die skrywer met die onderwerp en sy karakters omgaan, om 'n nuwe demensie aan 'n minder bekende Ou-Testamentiese verhaal te verleen, sonder om afbreek te doen aan die geloofwaardig
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Santie van dyk 2023-04-17 Graad 3, Afrikaans, kwartaal 2.
En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment
Angus 2023-04-17 Dit is seker moontlik vir 'n bekommerde man om uit sy gehuggie te kom, maar waar is hy dan? In die oop veld? In die stad? Ek stel voor die skrywer hiervan moet darem eers seker maak wat vir 'n ding 'n gehuggie is.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
Naomi Meyer 2023-04-17 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-form
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
elsie 2023-04-17 Ons sukkel met eksponente, graad 8, asb.
Eerwaarde Erasmus Smit
Altus 2023-04-17 Hierdie brief bevat heelwat onwaarhede. Sarel Cilliers het die gelofte geskryf, nie Erasmus Smit nie. Die Britte het in 1806 die Kaap oorgeneem, nie 1802 nie. Smit is 'n paar dae na sy vrou se dood oorlede - in 1863 te Pietermaritzburg. Andries Pretorius
Feit of fiksie: die legende van Jack the Ripper
Rina Cascione 2023-04-15 Baie interessant om te lees en weereens goed nagevors. Baie geluk!
En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment
Katrien Mslan 2023-04-14 En nou lees jy hom in 2023 voor aan ’n vriendin. Baie dankie
Leef ons werklik beter as ons voorsate?
Pieter G.R. de VIlliers 2023-04-14 Waardevolle gesprek met hope inligting om die uitsprake te motiveer. Baie dankie!
Geestesgesondheid en die Russiese inval in Oekraïne
Eben Viktor 2023-04-14 Dankie vir hierdie deeglik nagevorsde artikel. Wat jy skryf is vir ons baie aktueel. Ek is midde-in daardie situasie en sien daagliks die effek van die oorlog in mense se gedrag en geestestoestand. Dit manifesteer veral in aggressie, en depressie. Oekraï
Persverklaring: Die Adam Small-fees se program is bekend
Janine Myburgh 2023-04-14 Baie dankie vir die kommentaar en ondersteuning Lynette! Elke jaar ’n lekker uitdaging, maar goed om te weet mense waardeer dit! Tot volgende jaar!
Feit of fiksie: die legende van Jack the Ripper
Malene Breytenbach 2023-04-14 Uitstekende artikel; getuig van deeglike navorsing.
Feit of fiksie: die legende van Jack the Ripper
Johan 2023-04-14 Dankie vir die navorsing oor hierdie bisarre onderwerp! Ek mis egter verwysing na Charles van Onselen se teorie oor die identiteit van Jack de Ripper en sy Suid-Afrikaanse konneksie? Miskien kan Nini vir ons ’n opinie gee? Van Onselen konkludeer:
My gebede is verhoor
Sandra Pretorius 2023-04-14 Ek hoop Crito deel haar sienings oor die bohaai rondom die polemiek oor die resensie van Sjaka S. Septembir se roman op Vrye Weekblad. Boeke is duur en 'n mens wil weet of dit hoegenaamd die moeite werd is om 'n boek soos dié te koop, en die resensent te
Die transgender kind en skole se grondwetlike verpligting teenoor leerders
Hanno Visagie 2023-04-14 Litnet plaas al weer woke disinformasie soos bo, terwyl my as mediese dokter se plasings wat die ware biologiese teenkant uitlig, telkens gekanselleer word.
Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud
Tiaan 2023-04-13 Ek sal graag my pa wil inskryf, hoe doen ek dit?Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s
JSmith 2023-04-13 We sang the English version of this song at school each year on 30/5 for the Republic Day celebrations throughout the 1970s until I left school. This was in a very liberal part of a big city.
Joernalistieke integriteit in die konteks van Our poisoned land
Snotjan 2023-04-12 Hierdie is een van daai boeke wat jy weet jy eintlik moet lees, maar of jy ooit daarby gaan uitkom, die weet jy nie. Dankie vir die.
Die gewaande Suid-Afrikaanse wonderwerk: tyd vir bestekopname
Jan van Zyl 2023-04-12 Koos Malan sal in die toekoms daarvoor bekendstaan dat hy sy tyd vooruit was. Hy is dapper om die logiese uit te lig en verby die grense van die huidige (en tydelike) versmorende SA staat te dink en praat. Ongelukkig is die meeste kommentators en meningvo
Die transgender kind en skole se grondwetlike verpligting teenoor leerders
Elise Bishop 2023-04-11 Dit is verblydend dat daar deurgaans stappe gedoen word om die lewe van kinders wat trans identifiseer te akkommodeer in skole. Dit was juis in my skooljare wat ek die meeste uittarting en hartseer ervaar het; die geboelie en vernedering waarop ek ‘n pe
'n Brief vir Ben du Toit
Jan van Eeden 2023-04-11 Dit lyk vir my die beweeg na neutraliteit, loskom van alles wat jou bind of voorgeskryf word. Maar, daar bestaan nie iets soos neutraliteit nie. As "verlos" is van die een, kom ’n ander in sy plek. Lyk my so is die mens maar. Die hek is oop, maar na ’
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Hanno Visagie 2023-04-11 ‘n Manifes vir Afrikaans ‒ deur Johannes Comestor Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat - ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is - ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal - ons eis dat Afrikaans as
Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller, ’n lesersindruk
Henrietta Klaasing 2023-04-11 Die vrypostigheid waarmee een na die ander postteïs deesdae "uit die kas klim" en afskeid neem van die tradisionele geloof, vind ek interessant. Hulle moet baie seker van hul saak wees dat daar geen negatiewe gevolge van die kant van kerkleiers gaan wees
Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende
Millie 2023-04-11 Ek het hierdie skrywe al ’n paar keer kom lees nadat my swaer ’n beroerte gehad het op 15 Desember 2022. Baie dankie vir alles wat jy gedeel het. Ek hoop dat dit nog goed gaan onder omstandighede.
Professore Quinot en Liebenberg van die US "eet die brood, spreek die woord"
Anton Visagie 2023-04-11 Ek is nie oortuig dat die US teen bruin, of enige ander, studente diskrimineer nie? Nog minder is dit ’n geval van die US wat Afrikaans minag of aftakel. Net onlangs was twee navorsingsstoele vir Afrikaans by die universiteit geskep. Die skrywer is net
