Kommentaar

WurmWerd

Yvette 2023-04-24 Puik! Dankie ...

Oor feminisme 2023

Snotjan 2023-04-24 Nee, dit is beslis nie buitengewoon ingewikkeld nie. Ek het ook nie gesê dit is ingewikkeld nie. Ek het gesê dit is 'n mynveld (van kompeterende idees). En ek het ook nie gesê die een is reg en die ander verkeerd nie. Ek is nie hoofregter van die Grond

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2023-04-24 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier tref jy 'n lys aan van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad en vakgebi

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"

Naomi Meyer 2023-04-24 Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hierdie kompetisie het reeds gesluit. Jy sou algemene kortverhale aan LitNet se Nuwe Skryfwerk-afdeling kon voorlê. Skryf aan skryfwerk@litnet.co.za om navraag te doen. Daar is ook kortverhaalkompetisies elders waarvoor

Ses soundtracks wat my script geflip’t

Naslie 2023-04-24 Love it, nog 'n wonderlike skryfstuk.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Izak de Vries 2023-04-23 Hallo Getruida. Volg asseblief hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Gertruida Brazao 2023-04-23 Groot asseblief. Het julle hulp met graad 6 natuurwetenskap?

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"

Ina Bergh 2023-04-23 Goeiedag, ek stel ook belang in die kompetisie vir kortverhale. Hoeveel woorde word vereis, laat my asseblief weet, dankie.

Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede

Mellet Moll 2023-04-23 Ek stel voor bogenoemde kommentator knap sy kennis van literêre teorie op alvorens hy saamgesels. Deur Langenhoven gelyk te stel aan die verteller in Loeloeraai, is ’n fout en getuig van outeursdwaling. Ook: “The death of the author is the birth of t

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Izak de Vries 2023-04-23 Annemarie, volg net hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Izak de Vries 2023-04-23 Mircia, volg net hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Mircia 2023-04-23 Kan ek graad 7 alle vake kry? Memo en die vraestelle?

Persverklaring: KKNK 2023 inspireer met uitmuntende artistieke inhoud

Hélène Lewis 2023-04-22 Droomkraan-Kronieke was uitstaande teater. Totdat een van die aktrises, na aan die einde van die stuk, in haar weergawe van Soweto 76 vertel hoe die woede ook na Oudtshoorn oorgespoel het. “En” voeg sy by: ”duisende kinders is dood”. Om van 'n alr

Persverklaring: Blink nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie – Jy is my seun

D.Booysen 2023-04-22 Ek is mal oor die Turkse sepies. Dit is ontsetlik boeiend. Ek kan nie wag vir die volgende episode nie.

WurmWerd

Hanli 2023-04-22 Absoluut briljant!

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Nicolene 2023-04-22 Baie behulpsaam, dankie.

Soms

Johan van Der Merwe 2023-04-22 Baie mooi en waar, veral die laaste reël. Mense, en skaam moet ek erken ek ook, wil so nie erken ek is die oorsaak van my eie smart nie. Tog.

Leef ons werklik beter as ons voorsate?

Jan Rap 2023-04-22 '... die mens het in Afrika ontwikkel/ontstaan ...' Dis bog.

Laaste reis

Desireé Brand 2023-04-22 Ryk, jy praat vir baie en verskuif grense tussen mense.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Annemarie de Klerk 2023-04-22 Goeie dag, kan u asseblief die adres na my epos toe stuur. Hierdie is 'n ouma wat baie graag 'n kleinseun wil help. Baie dankie.

Oor feminisme 2023

Stephni Fogwill 2023-04-22 Dis glad nie so ingewikkeld soos wat jy dit wil laat klink nie. Die patriarg se idees is nie gelyk aan die feminis s'n nie. Albei partye het nie ewe geldige opinies en 'gevoelens' as 'n mens elke mens se waardigheid en menslikheid erken nie. Die patriarg

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Riana Rothero 2023-04-22 Ek sien nie Petrovna Metelerkamp se naam nie?

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Margaret Sarah Maans 2023-04-21 Goeie naand Ek is 61 jaar oud. Gebruik kroniese medikasie vir hoë bloeddruk en cholesterol. Ek moet dringend gewig verloor, maar sukkel op my eie. Ek weeg tans 137 kg. Ek sal graag 90-85kg wil weeg.

Uitnodiging: Gesamentlike leeskringbyeenkoms, Pretoria 2023

Magdel van Tonder 2023-04-21 Ek sal hierdie byeenskoms baie graag wil bywoon. Dit was in die verlede altyd verrykend.

Oor feminisme 2023

Snotjan 2023-04-21 Dis 'n mynveld. Probleme met filosofiese konsepte soos die feminisme is legio. Om mee te begin verstaan verskillende mense amper altyd verskillende dinge onder sulke begrippe. Vat 'n begrip soos apartheid. Ook 'n polities filosofiese konsep. Vir sommige b

Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede

Koos Holtzhausen 2023-04-21 O aarde, maar die skrywer van hierdie artikel neem Langenhoven gans te ernstig op! Ek is seker dat Sagmoedige Neelsie minstens drie maal in sy graf omgedraai het. Die skrywer beweer: "Wanneer Loeloeraai met die belangrikste wetenskapfiksietekste vergelyk

WurmWerd

Meree 2023-04-21 Uitstekend, om die minster te sê!

Die misbruik van hofprosesse en die erkenning van ’n spesiale pleit wat onbehoorlike litigasiemotiewe ontmoedig

Wannie Carstens 2023-04-21 Hoe word die vertragings in die verskeidenheid Zuma-regsake dan hanteer, soos die wapenaankopesaak? Moet daar nie die een of ander tydsbeperkings op hierdie soort sake kom nie?

Hemelkrane

Zebulon Kochk 2023-04-21 Baie dankie vir julle kommentaar. Waardeer opreg.

Kaal-werf

Zebulon Kochk 2023-04-21 Waardeer jou kommentaar.

WurmWerd

Jenine Swan 2023-04-21 Briljant!

LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer

Elizabeth Louw 2023-04-20 Ons Graad 7's moet 'n GTA (Gemeenskaplike taak vir assessering) doen: Hulle moet die sukses van OpenAI se ChatGPT en Dall-E ondersoek en evalueer. Dan moet hulle navorsing doen oor twee KI-programme. Die navorsing moet handel oor die sukses, of nie van di

US verwys bewerings van nepotisme by Maties vir evaluering 

Hanno Visagie 2023-04-20 Luister gerus na adv Jan Heunis, US-konvokasie-president, vanaf minuut 10:00 tot 14:45 - https://www.rsg.co.za/rsg/omny/monitor-18-april-2023/

Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller, ’n lesersindruk

Jean Oosthuizen 2023-04-20 Ek moet bieg ek het hierdie voorspelbare reaksies uit dieselfde koor van ou oom Ficker tot tangte Klaagster gemis. Gelukkig het Crito my daarop gewys toe ek sy stuk toevallig raaklees :) Crito skryf: “Dit breek my hart, liefste Wyk, om vir jou te moe

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Marisa le Roux 2023-04-20 Goeiedag. Ek is op soek na ou vraestelle vir English first additional language, graad 6 en 8. Ek sien die katagorie word hierbo genoem, maar kan niks daarvoor opspoor nie. Help, groot asb.

Testamentnalating

Chris de Bruin 2023-04-20 Huis gekoop en alles betaal, maar het die huis op my seun se naam gesit. Wat gebeur as hy voor ons te sterwe kom?

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

Naomi Meyer 2023-04-20 Hallo en dankie vir jou navraag. Ek antwoord namens die LitNet-redaksie en laat weet graag dat hier 'n paar gratis vraestelle op LitNet beskikbaar is om jou werk te oefen. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-not

Lentesimfonie

Zebulon Kochk 2023-04-20 Baie dankie, Litnet.

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

Berne 2023-04-20 Hi. I am and English mom with a child in a Afrikaans school. This will help very much
Top