Is jy in graad 11 en droom jy van die snoesige wintervakansie wat een van die dae aanbreek? As jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen voorberei, het jy goeie punte waarna jy ook kan uitsien.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal



Kommentaar
Hallo kan ek asb die gratis gr 11 wisk vraestelle kry?
Joey, hulle is almal hier te vinde: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Ek is op soek na vraestelle.
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle opgelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Om beter te doen met Wiskunde.
Goeiedag en dankie vir jou navraag! LitNet kan jou help om beter te doen - as jy ekstra vraestelle uitwerk om jou voor te berei vir die eksamen. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 11, kwartaal 2, Wiskunde.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder