Landwye kragonderbrekings veroorsaak praktiese probleme vir almal.
Naomi Meyer het Andrew Etzinger, Telkom se woordvoerder, gevra hoe Suid-Afrika in hierdie situasie beland het, wat die praktiese implikasies op die oomblik is, wat die toekoms inhou en of Eskom steeds krag aan buurlande voorsien.
Eskom het 'n persverklaring teruggestuur.
Lees Eskom se persverklaring hier.
Kommentaar
Beurtkrag is vir almal 'n probleem: hoe sal ons oorleef in die toekoms?
Oorleef? Hulle lê dan (met 'n kanon) aan op die 'messenger-in-chief'. (Enca-nuus vandag, 05/18)