Gerhard Papenfus is die hoof van die Nasionale Werkgewersalliansie van Suid-Afrika.
Hy was een van die persone wat 28 organisasie verteenwoordig het om hulle woede en misnoeë oor die voorgestelde wetsontwerp op gelyke indiensneming uit die spreek.
Papenfus het harde woorde vir die regering. Hy beweer dat die regering sakeondernemings nou met geen ander keuse gelaat het as om openlik te verklaar dat hulle sal weier om aan hierdie vereistes te voldoen nie.
Kommentaar
Dis ons plig om ons te verset teen belaglike wetgewing en 'n belaglike regering.