Gerhard Papenfus

Gerhard Papenfus is die uitvoerende hoof van die National Employers’ Association of South Africa (NEASA).

Ons rug is teen die muur

Freek Robinson, Gerhard Papenfus Onderhoude 2023-06-07

Gerhard Papenfus het harde woorde vir die regering. Hy beweer dat die regering sakeondernemings nou met geen ander keuse gelaat het as om openlik te verklaar dat hulle sal weier om aan hierdie vereistes te voldoen nie.

Top