Kommentaar
Die transgender kind en skole se grondwetlike verpligting teenoor leerders
Elise Bishop 2023-04-11 Dit is verblydend dat daar deurgaans stappe gedoen word om die lewe van kinders wat trans identifiseer te akkommodeer in skole. Dit was juis in my skooljare wat ek die meeste uittarting en hartseer ervaar het; die geboelie en vernedering waarop ek ‘n pe
'n Brief vir Ben du Toit
Jan van Eeden 2023-04-11 Dit lyk vir my die beweeg na neutraliteit, loskom van alles wat jou bind of voorgeskryf word. Maar, daar bestaan nie iets soos neutraliteit nie. As "verlos" is van die een, kom ’n ander in sy plek. Lyk my so is die mens maar. Die hek is oop, maar na ’
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Hanno Visagie 2023-04-11 ‘n Manifes vir Afrikaans ‒ deur Johannes Comestor Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat - ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is - ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal - ons eis dat Afrikaans as
Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller, ’n lesersindruk
Henrietta Klaasing 2023-04-11 Die vrypostigheid waarmee een na die ander postteïs deesdae "uit die kas klim" en afskeid neem van die tradisionele geloof, vind ek interessant. Hulle moet baie seker van hul saak wees dat daar geen negatiewe gevolge van die kant van kerkleiers gaan wees
Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende
Millie 2023-04-11 Ek het hierdie skrywe al ’n paar keer kom lees nadat my swaer ’n beroerte gehad het op 15 Desember 2022. Baie dankie vir alles wat jy gedeel het. Ek hoop dat dit nog goed gaan onder omstandighede.
Professore Quinot en Liebenberg van die US "eet die brood, spreek die woord"
Anton Visagie 2023-04-11 Ek is nie oortuig dat die US teen bruin, of enige ander, studente diskrimineer nie? Nog minder is dit ’n geval van die US wat Afrikaans minag of aftakel. Net onlangs was twee navorsingsstoele vir Afrikaans by die universiteit geskep. Die skrywer is net
Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller, ’n lesersindruk
Bernhard Ficker 2023-04-11 Dis uiters tragies dat eens gelowige dominees soos Ds Julian Muller en andere wegsink in die moeras van liberale ongeloof. Die tragedie is dat hulle boeke aanhou om verwoestingswerk te saai lank na hul dood, en vele tokkelokke en onsekeres oor die rand va
Die eenvoud van dinge
Irene de Wet (my epos verander na my man sn) 2023-04-11 Karen, toevallig by jou uitgekom, toe ek ’n suurlemoenstroop resep gesoek het, maar dit het voorwaar my dag gemaak! Ek sien alles voor my en ervaar dit. Ek het op ’n plaas grootgeword, en die reuk van brood wat uit die oond kom, het ek geken. Dit is w
Press release: 2023 Commonwealth Short Story Prize shortlist announced
Heather 2023-04-11 Can we read the winning stories?
Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?
Hans Richardt 2023-04-10 Chris Erasmus, ek dra geen pienk nagjurk. In ons voortyd het harde baard manne ook nagjurke gedra, nie omdat hul "woke" was nie, maar dit was mode. Oor die pishoring, dit begin mos wanneer hormone inskop in tienerjare, saam met nat drome. Ek het darem p
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Tina-Jane 2023-04-09 Thank you for sharing! So inspiring.
Persverklaring: US Woordfeeskortverhaalkompetisie – inskrywings word ingewag
Johan M. Labuschagne 2023-04-09 Sal surrealistiese verhale ook in aanmerking geneem word?Kopiereg en billike gebruik vir leke
André Myburgh 2023-04-09 Die Wet op Outeursreg en sy voorgangers het die Engelsregtelike leerstuk van "copyright" in SA ingevoer, nie die outeursreg van die sivielregtelike lande in Wes-Europa nie. "Kopiereg" is dus nie ‘n anglisisme nie, maar 'n meer korrekte term vir die onde
“Is paradise a place in heaven or on earth, and why?” The nature and function of paradise according to the interpretation of John Chrysostom
Calvin l Allen 2023-04-09 Paradise, a place between the throne of GOD; heaven. Then earth. Then hell under earth the home of serpent.
Kaal-werf
Lizzie Jantjies 2023-04-08 Ons hoor, hier in die Overberg. Jy dig om te hoor vir elke oor.
Die dao van Daan van der Walt deur Lodewyk G du Plessis: ’n resensie
Stuiwer 2023-04-08 Ek het gekou en swaar gesluk toe ek die eerste keer die boek gelees het. My uitspraak: Swak konstruksie, asof die skrywer nie weet hoe om 'n roman samehangend aanmekaar te sit nie. Maar rondom my het lesers gedink hulle hou van die STORIE. Maar maak ditJan Lion Cachet (1838–1912)
Adrian Callard 2023-04-08 Goeiedag Mika Graag wil ek uitvind of u nog in besit van die sewe oorspronklike sketse is. As afstammeling van ou oom Jan stel ek groot belang in hulle. In watter toestand is hulle, en is foto's beskikbaar.
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Tom McLachlan 2023-04-07 Ek neem kennis van Marni Bonthuys en Marius Swart se kritiek en bedank hulle dat hulle hulle die moeite getroos het om te reageer. Hulle opper geldige punte van kritiek, soos dat ek nie belese is in hedendaagse sosiolinguistiek nie. Dit is nie my terrein
Paulus en sy bediening
Jan Pieters 2023-04-06 Ek soek na die kerkformulier vir die vyfvoudige bediening.
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Marni Bonthuys 2023-04-06 Goeiste, Marinus Schoeman. Is dit die vlak van gesprekvoering waartoe ons Afrikaanssprekendes gedaal het as dit by akademiese besprekingspunte kom? "Nonsens" en "op hulle plek sit"? Dit gaan hier nie om stout kinders nie, maar om kollegas. Basiese respek
Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?
Chris Erasmus 2023-04-06 Hans, wat praat jy so ongeërg van 'n urinemonster? Ek is erg, dog ferm, deur die sportklub waaraan ek behoort daarop gewys dat ek onvanpas is om te vra dat ek in die damesliga muurbal mag speel. Hulle wil ook nie toegee dat ek saam met hulle mag stort ni
Vir eensgesindes en gelykgestemdes: Jerzy Koch se Polkadraai
Rina Cascione 2023-04-06 Baie dankie vir hierdie insiggewende resensie, Karen de Wet!
Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?
Maria Emslie 2023-04-06 Ek voorsien en hoop dat transgenders in die nabye toekoms hulle eie atletiekitemspasies gaan hê. Hoekom probeer om die verskillende genetikas, of dan cisgenders, transgenders direk in konflik te laat deelneem teen mekaar?
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Marius Swart 2023-04-05 Dis jammer dat iemand wat ongetwyfeld in 'n posisie is om met omsigtigheid en met jare se opgeboude kundigheid werklik sinvolle repliek te lewer op dr Odendaal se belangrike bydrae tot Afrikaans as taal en as vakgebied, kies om sy oënskynlike onbewusthei
Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?
Leon Retief 2023-04-05 Angus daar is gendertipiese gedrag by kinders, dws gedrag wat meestal by een biologiese geslag voorkom en nie by die ander nie. Daar is egter taamlike oorvleueling.
Hoe lyk Ramadaan in 2023?
Zubayr Charles 2023-04-05 Atlyd ‘n leqqa lees, Tasneem. Shukran dat jy hierdie storie geskryf en geshare het. Ek moet oek die air fried samoosas probeer 🤣Op soek na Heinz Konsalik
Hans Richardt 2023-04-05 Enige iemand wat die swak Afrikaanse vertalings van Konsalik boeke al beleef het, sal nie veel waarde aan die boeke heg nie.
Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?
Hans Richardt 2023-04-05 Angus, "woke" politieke korrekte taalkundige konstrukte is bollie. As ek in oggend met regs rig toilet toe struikel, dan weet ek mos ek is man, al het ek ook nou pienk nagjurk aan ... Ek spog nie, dis nogals pynlik op my ouderdom om nog met pishoring wakk
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Marinus Schoeman 2023-04-05 Baie dankie, Tom. Ek is bly jy het dié dame en haar geesgenote so deeglik op hulle plek gesit. Hopelik is dit die laaste wat ons moes aanhoor van hierdie nonsens!
Hoe lyk Ramadaan in 2023?
Naslie Khan 2023-04-05 Dit is so 'n wonderlike uitkyk op Ramadaan. Ek is trots om Moslem te wees. Shukran Tasneem vir 'n wonderlike leesstuk
’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
Marni Bonthuys 2023-04-05 Hierdie repliek laat dit klink asof Gerda Odendaal se lesing spruit uit ‘n persoonlike "beheptheid" met herstandaardisering, terwyl dit tans werklik ‘n algemene gesprek binne Afrikaanse akademiese kringe is. Haar lesing skakel met die onderwerp van ta
