Kommentaar
Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog
Leonard Powell 2023-04-25 Goeie dag. Ek sal graag die boek wil koop, hoe gemaak?
Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans
Jaco Wolmarans 2023-04-25 By tydskrifte soos Huisgenoot was die woordbeperking vir kortverhale rondom 3500, as ek reg onthou.
Eugene deur Kirby van der Merwe: ’n leeskringbespreking
Barend van der Merwe 2023-04-24 Hierdie boek het ek by tye maar weer gesukkel om te volg. Dis die ou storie. My verbeelding is nie groot genoeg nie. So vermoed ek. Maar dan was daar weer dele wat so helder was. En so boeiend. Veral Eugene as jong volwassene. Die hele klomp karakters met
Uitnodiging: Gesamentlike leeskringbyeenkoms, Pretoria 2023
Leonie Klomp 2023-04-24 Wil graag bywoon, asb.
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2023-04-24 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat spesifiek op graad 6-leerders van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en kli
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Mary Meyer 2023-04-24 Ek stel graag belang vir Graad 6, asseblief.
Resensie: Melk en vleis en Bloed en bodem deur Marina Albertyn
Joretha jelbert 2023-04-24 Hierdie fliek het my as vrou die diepste geraak in jare! Net ‘n ander vrou sal hierdie einde van die fliek se "verhaal" verstaan en die diepheid van seerkry van ‘n vrou verstaan as mede-vrou. Briljante spel van Ilse Roos en ook ‘n opregte "vinger-w
Oor feminisme 2023
Snotjan 2023-04-24 Nee, dit is beslis nie buitengewoon ingewikkeld nie. Ek het ook nie gesê dit is ingewikkeld nie. Ek het gesê dit is 'n mynveld (van kompeterende idees). En ek het ook nie gesê die een is reg en die ander verkeerd nie. Ek is nie hoofregter van die Grond
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
Naomi Meyer 2023-04-24 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier tref jy 'n lys aan van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad en vakgebi
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"
Naomi Meyer 2023-04-24 Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hierdie kompetisie het reeds gesluit. Jy sou algemene kortverhale aan LitNet se Nuwe Skryfwerk-afdeling kon voorlê. Skryf aan skryfwerk@litnet.co.za om navraag te doen. Daar is ook kortverhaalkompetisies elders waarvoor
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Izak de Vries 2023-04-23 Hallo Getruida. Volg asseblief hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Gertruida Brazao 2023-04-23 Groot asseblief. Het julle hulp met graad 6 natuurwetenskap?
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"
Ina Bergh 2023-04-23 Goeiedag, ek stel ook belang in die kompetisie vir kortverhale. Hoeveel woorde word vereis, laat my asseblief weet, dankie.
Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede
Mellet Moll 2023-04-23 Ek stel voor bogenoemde kommentator knap sy kennis van literêre teorie op alvorens hy saamgesels. Deur Langenhoven gelyk te stel aan die verteller in Loeloeraai, is ’n fout en getuig van outeursdwaling. Ook: “The death of the author is the birth of t
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Izak de Vries 2023-04-23 Annemarie, volg net hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Izak de Vries 2023-04-23 Mircia, volg net hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Mircia 2023-04-23 Kan ek graad 7 alle vake kry? Memo en die vraestelle?
Persverklaring: KKNK 2023 inspireer met uitmuntende artistieke inhoud
Hélène Lewis 2023-04-22 Droomkraan-Kronieke was uitstaande teater. Totdat een van die aktrises, na aan die einde van die stuk, in haar weergawe van Soweto 76 vertel hoe die woede ook na Oudtshoorn oorgespoel het. “En” voeg sy by: ”duisende kinders is dood”. Om van 'n alr
Persverklaring: Blink nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie – Jy is my seun
D.Booysen 2023-04-22 Ek is mal oor die Turkse sepies. Dit is ontsetlik boeiend. Ek kan nie wag vir die volgende episode nie.
Soms
Johan van Der Merwe 2023-04-22 Baie mooi en waar, veral die laaste reël. Mense, en skaam moet ek erken ek ook, wil so nie erken ek is die oorsaak van my eie smart nie. Tog.
Leef ons werklik beter as ons voorsate?
Jan Rap 2023-04-22 '... die mens het in Afrika ontwikkel/ontstaan ...' Dis bog.
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Annemarie de Klerk 2023-04-22 Goeie dag, kan u asseblief die adres na my epos toe stuur. Hierdie is 'n ouma wat baie graag 'n kleinseun wil help. Baie dankie.
Oor feminisme 2023
Stephni Fogwill 2023-04-22 Dis glad nie so ingewikkeld soos wat jy dit wil laat klink nie. Die patriarg se idees is nie gelyk aan die feminis s'n nie. Albei partye het nie ewe geldige opinies en 'gevoelens' as 'n mens elke mens se waardigheid en menslikheid erken nie. Die patriarg
ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers
Riana Rothero 2023-04-22 Ek sien nie Petrovna Metelerkamp se naam nie?
VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span
Margaret Sarah Maans 2023-04-21 Goeie naand Ek is 61 jaar oud. Gebruik kroniese medikasie vir hoë bloeddruk en cholesterol. Ek moet dringend gewig verloor, maar sukkel op my eie. Ek weeg tans 137 kg. Ek sal graag 90-85kg wil weeg.
Uitnodiging: Gesamentlike leeskringbyeenkoms, Pretoria 2023
Magdel van Tonder 2023-04-21 Ek sal hierdie byeenskoms baie graag wil bywoon. Dit was in die verlede altyd verrykend.
Oor feminisme 2023
Snotjan 2023-04-21 Dis 'n mynveld. Probleme met filosofiese konsepte soos die feminisme is legio. Om mee te begin verstaan verskillende mense amper altyd verskillende dinge onder sulke begrippe. Vat 'n begrip soos apartheid. Ook 'n polities filosofiese konsep. Vir sommige b
Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede
Koos Holtzhausen 2023-04-21 O aarde, maar die skrywer van hierdie artikel neem Langenhoven gans te ernstig op! Ek is seker dat Sagmoedige Neelsie minstens drie maal in sy graf omgedraai het. Die skrywer beweer: "Wanneer Loeloeraai met die belangrikste wetenskapfiksietekste vergelyk
Die misbruik van hofprosesse en die erkenning van ’n spesiale pleit wat onbehoorlike litigasiemotiewe ontmoedig
Wannie Carstens 2023-04-21 Hoe word die vertragings in die verskeidenheid Zuma-regsake dan hanteer, soos die wapenaankopesaak? Moet daar nie die een of ander tydsbeperkings op hierdie soort sake kom nie?
