Koos Kombuis hou van lekker lees. Hierdie week begin hy met Matt Haig se lekkerleesroman The midnight library. Daarna gesels hy oor Marlise Joubert se Laatnageilande en Danny Joubert se biografie, In the service of others.
Soos gewoonlik word daar ’n hele klompie ander boeke ook tussendeur genoem.


Kommentaar
@Koos Kombuis: Tog jammer jy het nie "laatnageilande" deurgelees nie, anders sou jy die humor en selfironisering gemerk het.
Dankie Koos.
Hel, ek het dit nou geniet, dankie, Koos! Insig, met humor aangebied.