Kommentaar

Die effek van alkohol op die liggaam

A Bodenstein 2023-04-05 Is alkoholisme oorerfbaar.

Uncertain

Tommy 2023-04-04 Lewer asb kommentaar.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Angus 2023-04-03 Nee, wat! Gender is 'n linguistiese konstruk. In Duits is 'n tafel manlik, of jy nou 'n blou of 'n pienk tafeldoek oor hom gooi of nie. En wat weet 'n kind nou? Hy is sommer nog onskuldig en onsydig. 'n Man en 'n vrou? Ja, dis nou heeltemal 'n ander saak.

Die middeljarige metroman en ander manewales

Hans Richardt 2023-04-03 Klink vir my alles na gejaag na wind ...

Bitterwyn

Anze Bezuidenhout 2023-04-03 Baie dankie Nico, ek waardaar jou saamlees en kommentaar.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Chris Erasmus 2023-04-03 Die uitdaging kan maklik aangespreek word. Laat die transgenders teen mekaar meeding. Alle besluite wat gemaak gaan word gaan in elk geval as diskriminasie teen die persone gesien/vertolk word. Dit is al oplossing wat ek kan voorstel. Indien iemand beter

Kopiereg en billike gebruik vir leke

Wim Kruger 2023-04-03 Ek het die artikel twee keer deurgelees, maar kon nie vasstel oor "tydperke" nie. Is dit nie ’n deel van kopiereg vir musiek, literatuur of skilderkuns dat die kopiereg daarop verval na ’n sekere tydperk nie?

In gesprek met Marida Fitzpatrick, fiksie-uitgewer by Penguin Random House

Jaap Rabie 2023-04-03 Dankie vir die artikel. Ek het verlede jaar fiksie aan LAPA voorgelê en kon nie verstaan toe ek onlangs ‘n e-pos ontvang het met die boodskap dat dit nou aan Penquin voorgelê moet word nie - met nuwe riglyne.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Leon Retief 2023-04-02 Daardie stelling sal eintlik beter pas by gender as ’n sosiale konstruk.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Snotjan 2023-04-02 Raaaight. En seuntjies dra blou hempies en meisies pienkes. Het hom so.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Wilhelm Fourie 2023-04-02 Die feit dat gender en geslag in die meeste gevalle ooreenstem, en dit by uiteenlopende groepe mense oral op aarde, bewys dat gender nie ’n sosiale konstruk is nie. Natuurlik is daar ’n klein groepie mense (1 uit 40 000 volgens die meeste navorsers) b

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n lesersindruk

Zet 2023-04-01 Ek wil graag die boek lees op my Kindle, maar kry dit nie op Amazon nie. Help asb.

Vir God is daar geen sonde nie

Sonja De Klerk 2023-04-01 Ek dank die Here dat Hy vir ons die Heilige Gees gestuur het. Ek glo jy sal in jou hart weet as jy iets verkeerd (sonde) doen. Dit kan dalk in iemand anderste se oë verkeerd wees, maar nie vir jou nie. Rede ’n persoon moet nie oordeel nie. Ons moet lee

Bitterwyn

Nico Schamrel 2023-04-01 Met sterk woorde kom ’n goeie begrip. Welgedaan, Anze.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Leon Retief 2023-03-31 Snotjan, ek reken hierdie is so ‘n goeie definisie as enige ander: “Gender includes the social, psychological, cultural and behavioral aspects of being a man, woman, or other gender identity” en jy kan dit lees by https://en.wikipedia.org/wiki/Gend

Bitterwyn

Anze Bezuidenhout 2023-03-31 Baie dankie vir die saamlees en kommentaar, Ina en Rachel; ek waardeer baie.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Snotjan 2023-03-31 Gender is absoluut ’n sosiale konstruk, Leon. Die voorbeeld wat jy noem, is geen bewys van niks nie. Gender en geslag is twee verskillende dinge. Die probleem is juis dat mense die twee met mekaar verwar.

Bitterwyn

Rachel Van Wyk 2023-03-31 Dit is spesiaal vir iemand wat tans bitter seerkry, of in die verlede bitter seergekry het; die woorde tref so waar.

Bitterwyn

Ina Pretorius 2023-03-31 Uitmuntend ✍🏻

Raaiselkind: ’n filmresensie

Miek 2023-03-31 Uitstekende, hartseer fliek. Dit laat mens baie dink. Die regie was baie goed! Hierdie fliek is beslis een van die beste SA films. Daar is soveel waarheid daarin: die hele gesin word "gestrem"; almal kort vroegtydig berading. Die gemeenskap moet ingelig w

Bitterwyn

Anze Bezuidenhout 2023-03-31 Dankie LitNet, ek waardeer baie.

Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager: verpligte leesstof vir voornemende emigrante

Barend van der Merwe 2023-03-31 Dit wil voorkom asof ek ook sal moet begin vas, soos ons Moslem-vriende. Of dalk, soos Francois de Ridder van Centurion, sommer heeltemal moet ophou eet. Iewers sal ek ’n geldjie moet spaar vir die boek.

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Helena Otto 2023-03-31 Ek het in Hofmeyr en Cradock grootgeword. Ons het gepraat van Ant Ella en Ant Dassie, nie van Tant Ella en Tant Dassie nie.

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Leon Retief 2023-03-30 Ek stem saam dat die situasie mbt transseksuele atlete op skoolvlak 'n tameletjie is wat een of ander tyd aangespreek sal moet word, maar wat volwassenes betref is die bottom line doodeenvoudig die volgende: mans is op die keper vinniger en sterker as vro

Wonderlus: ’n filmresensie

calitzsusie 2023-03-30 Genoemde bladsye is nie meer beskikbaar nie. Besoek egter gerus die volgende - en geniet.

Dogters van Sion

Robert Breading 2023-03-30 Ons is ses mense wat dringind 'n blyplek soek. Kan julle my dalk help?

"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say

Pascaline 2023-03-30 I really like that I was able to read this. It puts feelings that I or others had experienced but could not express due to many factors. It is very well articulated and it is something a lot of people can relate to.

Annelie Botes en Deborah Steinmair gesels oor Voetstoots

Anelize van Biljon 2023-03-30 Waarom sal my kommentaar nie geplaas word nie. Dit voel nou vir my baie soos die keer toe ek iets oor "idempotente" matriks geskryf het en iemand "impotent" gelees het terwyl die twee woorde so wyd van mekaar verskil soos helder sonskyn en pikdonker nag.

Annelie Botes en Deborah Steinmair gesels oor Voetstoots

Anelize van Biljon 2023-03-30 Ek het Annelie se skrywerasies nog altyd baie geniet. En ek dink dit sal wonderlik wees as sy kan skryf oor die amputasie wat sy moes kry. Dis 'n vae wêreld vir die meeste mense.

WJ Henderson se meesterlike vertalings van Latynse gedigte

Hennie Smith 2023-03-30 Cas, ek het soveel waardering daarvoor dat jy WJ Henderson se Viva Camena, en daarmee Ovidius se verse, op ’n insiggewende wyse tot my gebring het. Omstandighede in Augustus se Romeinse Ryk word beskryf, maar meer nog: die impak van die poëtiese woord

Die middeljarige metroman en ander manewales

Miller Moolman 2023-03-30 Wat die skrywer nalaat om te sê is dat die “men breathable butt lifting underwear” ook ander probleme gee. Wat presies met "breathable" bedoel word is onduidelik, m.a.w. hoe haal 'n mens se agterstewe asem? Die probleem met bogenoemde produk is jui

Omdat hy kán

Angus 2023-03-30 Abram Kriel, Dit lyk my dat het sowaar nou wat geword, want dis nie die eerste keer wat ek dit hoor nie.

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Pieter Rossouw 2023-03-29 Sou graag in die toekoms wil deelneem.

Kommadagga essay: Music and my father

Amy-Rae Rispel 2023-03-29 Endearing. Loved the writing in this piece. Well done.

Omdat hy kán

Snotjan 2023-03-29 Ek raai dis 'n "glitch' in die 'system'.

Omgee vir slagoffers: ’n lesersindruk van Michael Connelly se Desert star

Snotjan 2023-03-29 Ek het 'n hele klomp van die Harry Bosch-boeke gelees. Maar dis so lank gelede dat ek sukkel om te onthou watter ek gelees het en watter nie. Ek is verbaas dat Connely nou nog boeke oor Harry Bosch skryf, na soveel jare. Ek wonder hoeveel boeke het hy alt

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Yolandi 2023-03-29 Goeiedag! Ek weeg tans 94kg, en wil baie graag 20 kg verloor. Ek wil begin lewe. My selfbeeld is baie laag en voel nie gemaklik in my eie liggaam nie.. Ek is van Centurion. Groete, Yolandi

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-29 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan ook deur die algemene afdeling blaai om te s

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Elize Coetzee 2023-03-29 Ek soek Wiskunde graad 1-vraestelle vir my kleinkind; waar kan ek dit kry?

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Maryke Halliday 2023-03-29 Ek is 39, wil 145 verloor. Dit sal wonderlik wees vir my gesondheid.
Top