Grootste projek nog oor Afrikaans se variëteite

  • 2

Die grootste navorsingsprojek nog oor Afrikaans se variëteite is onlangs van stapel gestuur.

  • Waar kom Afrikaans vandaan?
  • Wie het dit die eerste keer gepraat?
  • Hoeveel variëteite van Afrikaans bestaan daar?
  • Is dit waar dat een variëteit uit die kombuis gehaal en na die voorkamer geskuif is, terwyl die res in die kombuis gelos is?
  • Moet Kaaps gestandaardiseer word?

Hierdie, en vele ander kwessies, word in hierdie gesprek tussen Freek Robinson, Elvis Saal en Wannie Carstens bespreek.

Onderwysers wat insae het in die onderrig van Afrikaans se variëteite, neem asseblief kennis: Die navorsers wil graag van julle hoor!

Lees en kyk ook (LitNet Akademies en LitNet se Akademies en skole-afdeling):

Persverklaring: ProVARIA vind ’n tuiste in VivA se nuwe Variasieportaal

''Ons skryf soos ons praat'': Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners

Die Oosgrenshipotese as geografiese en teoretiese konstruk

Ontronding in Kharkamsafrikaans?

Taal-in-onderwys-beplanning in die Noord-Kaap en Vrystaat. ’n Beoordeling van twee taalverwerwingsprogramme in skole 

Afrikaans as lingua franca in Namibië, ca. 1800-1920

Wij spreken zo niet onder ons - taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit

Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans

Sosiofonetiese aspekte van die Afrikaans van bruin Suider-Afrikaanse sprekers

Die vokaalstelsel van Genadendalse Afrikaans: ’n verkenning

Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal

Kaaps in die klaskamer – ’n onderhoud met Earl Ray Basson

SteedsDink met LitNet Akademies: Earl Basson

Van daar na waar? ’n Oorsigtelike blik op die herstandaardiseringsdebat van Afrikaans

Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt

Video: "Die toekoms van Kaaps"-webinaar

Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Lesing: Die herstandaardisering van Afrikaans

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Lees en kyk ook op LitNet en Voertaal:

Wannie Carstens: “Die wit geskiedenis is nie die geskiedenis van Afrikaans nie”

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (Achmat Davids): Bekendstellingstoespraak

Van plat tot volrond en rondborstig in my taal

#opdielug met Romario Fabiano Cloete

#opdielug met Teneal Apollis

Internasionale Moedertaaldag: Khoekhoegowab-tale en Khoi-Afrikaans

Kaaps: deel van die standaard?

Kaaps en (her)standaardisering

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Van “brokwa” tot “broodgoed” – op reis met Oranjerivierafrikaans (Gariep-Afrikaans)

Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan

Die storie van Afrikaans – uit Europa en van Afrika, Deel 1 deur WAM Carstens en EH Raidt

Afrikaans: the language of dissent

Holland word Kaaps!

Afrikaans: die groter prentjie

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Reflections oppie launch vannie Dictionary of loanwords in the Cape Muslim vernacular (Mogamat Alexander)

Oranjerivierafrikaans is nxa!: ’n onderhoud met Anzil Kulsen

Is alles oraait byrie hys?: ’n Onderhoud met die stigter van Vannie Kaap

Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)

LitNet is #opdielug!

Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling

US-taaldebat 2021: Ek is Afrikaaps

Afrikaans: 10 kitsfeite

Afrikaans: nog 10 kitsfeite

Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite

Lekker Afrikaanse woordeskat: kanalla, poenankies, nxa!

Beginafrikaans

  • 2

Kommentaar

  • Gedagtes oor Krities Afrikaans, Freek Robinson en gaste: uitstekend.
    Tale gaan oor kommunikasie en het geen verbete goddelike reg nie. Afrikaans ly onder foutiewe begrippe, deels polities, deels akademies verskans. Proponente van opvoeding het beaam dat taalonderrig enkel moedertaal moet wees, met geleidelike blootstelling aan enkele ander, nodige tale slegs na ses jaar (ouderdom). Diegene het geen kennis van die verwerwing van tale nie, nog minder van ons breinvermoë.
    Afrikaans of kombuistaal, albei geld, so what? Kommunikasie het ongeloofllk daardeur verbeter. Die vindingrykheid van Kaapse Afrikaans, en verskeie ander, moet geassimileer word (ek hou van hierdie term ). Die akademiese houding verbloem (veronkruid behoort tog 'n bestaan?) die lot.
    Terloops ook, die studie van Maleise Inkunabula uit die Kaap is glo foneties en werp lig op die fonetiek van die destydse Hollands. Afikaans het eie reg.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top