Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys

“Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig.”