Lesing: Die herstandaardisering van Afrikaans

Gerda Odendaal het die 22ste Jaarlikse Nasionale Kongres van die Professionele Vereniging vir Afrikaans-taalonderrig in Namibië (PVATN) geopen met ’n lesing getitel “Die herstandaardisering van Afrikaans”. Luister die lesing hier.