Kaaps: deel van die standaard?

“Met ons gebrek aan gestandaardiseerde taalnorme en -reĆ«ls, hoe kan ons akademies voortbou en Kaaps as onderrigtaal in skole implementeer? As ons kyk na die diverse en invloedryke nalatenskap van hierdie simbiotiese taalvariĆ«teit van Afrikaans, behoort ons onsself vir ons nalatigheid teenoor Kaaps te skaam.”