LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Kaaps in fokus gaan ten slotte oor mense, want ‘[d]ie soppangheid van Kaaps is in die laaste instansie nie net ’n linguistiese kwessie nie, maar wesenlik een van die waardigheid van alle sprekers van Afrikaans’ (Willemse, 81). En dit is juis hierdie kenmerk van Kaaps in fokus wat dit so ’n tydige en relevante publikasie maak.”