In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie derde video van ’n drieluik wei Louise Viljoen uit oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.
Kyk na deel een en deel twee:
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 1 van 3)
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 2 van 3)
Lees ook op LitNet Akademies, LitNet en Voertaal:
Poolshoogte-afsluiting: Nuwe ontwikkelinge in die Afrikaanse literatuurstudie
Poolshoogte-afsluiting: Die evolusie van Afrikaanse skrywers- en letterkundebyeenkomste
UJ-debuutprys 2022: Ashwin Arendse se toespraak by die bekroning van Swatland
Simone Atangana Bekono, Radna Fabias en Babs Gons in Kaaps/Afrikaans
"I ended up writing poetry because of the Wachowskis" – an interview with Simone Atangana Bekono
Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)
"Hedendaagse troebadoere": Wat is die rol van die gesproke-woord-kunstenaar?
Kreolisering, die Afrikaanse letterkunde en kultuur: ’n onderhoud


Kommentaar
10/10! Al drie dele uitstekend.