Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n resensie

“Maar laat soe ’n bek stroep kry virrie manier waarop sy die olifant in die kamer opsny in ’n three-course meal plus barakat met die akkuraatheid van ’n chirurg in vlot non-fictional, uncensored Afrikaaps.”