Dis Hy

  • 1

Foto: Canva

Dis Hy

Dit is donker gedagtes deur my kop
keuses van lewe en dood
Dit is diep spore met geen einde
huise met en sonder moeders,
maar

Dit is Hy wat lig bring
wat die ewige
lewe aanbied.
Dit is Hy wat seisoene tot
’n einde bring 
Hy wat
huise omskep in ’n
Hemelse atmosfeer.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top