CJ Saterdag

My naam is CJ Saterdag en ek kom van ʼn klein dorpie, genaamd Alicedale.

Daaglikse gebeure soos konflik in die samelewing, my generasie se denkwyse, mislukkings en menseverhoudings inspireer my om te skryf.

Jy en net jy

CJ Saterdag Poësie 2023-08-10

"Wanneer ek wegraak
en die son my verblind
luister ek vir jou stem"

Dis Hy

CJ Saterdag Poësie 2023-08-03

"Dit is Hy wat seisoene tot
’n einde bring 
Hy wat
huise omskep in ’n
Hemelse atmosfeer."

My moeder

CJ Saterdag Poësie 2023-07-27

"Ek woed my storms
in haar arms uit en sy
help my dra aan my
skaduwee al vandat
ek kan onthou"

Blinde liefde

CJ Saterdag Poësie 2023-02-02

"Ek was jou Adam
Jy my Eva,
maar jy het die tuin verlaat …"

Hou moed

CJ Saterdag Poësie 2022-09-15

"Stap in jou eie baan,
Jy is jou eie vensterraam"

Musiek

CJ Saterdag Poësie 2022-08-18

"Die verskillende klanke
in my hart geanker
'Life is Tough'
musiek – die berg van my skouers af"

Top