Hou moed

  • 1

Hou moed

Foto: Canva

Jy gaan verlore
Mense praat, druk toe jou ore
Ons loop verskillende draaie
Kry jou rigting, daar is verskillende paaie
Die wiel draai
Kyk wat jy saai
Die aarde is rond,
Elkeen het sy wond 
Lig sal vir jou skyn
Negatiwiteit sal verdwyn,
Stap in jou eie baan,
Jy is jou eie vensterraam

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top