Is Vrouedag relevant?

  • 1

  • Moet ons nog Vrouedag vier?
  • Vaar Suid-Afrika goed met vroueregte sedert die totstandkoming van ons demokrasie?
  • Het feminisme nog ’n plek in ons samelewing?
  • Wat van die transgesprek?
  • En die woke-beweging?
  • Waar pas geloof in hierdie prentjie?

Amanda Gouws neem Freek Robinson deur hierdie vrae, en veel meer.

  • 1

Kommentaar

  • Joan Hambidge

    Uitstekende gesprek - dank.

    Veral oor misogonisme en hoe vroue dikwels saamspeel met die patriargie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top