Is Vrouedag relevant?
2023-08-09Moet ons nog Vrouedag vier? Vaar Suid-Afrika goed met vroueregte sedert die totstandkoming van ons demokrasie? Het feminisme nog ’n plek in ons samelewing? Wat van die transgesprek? En die woke-beweging? Waar pas geloof in hierdie prentjie? Amanda Gouws neem Freek Robinson deur hierdie vrae, en vele meer.
COVID diaries: Women’s experience of the pandemic – an interview with Amanda Gouws and Olivia Ezeobi
2021-08-06"Because everyone had to work from home, men expected to be able to close the door and get online and work without interruptions, while the mothers had to face the expanding care work and interruptions."
Snellers in die klaskamer – wanneer is ’n veilige ruimte veilig?
2020-03-31"Is dit die geval dat ons nou ’n generasie studente het wat emosioneel minder gereed is vir die lewe buite hulle kokonne, of was hulle nooit in kokonne nie?"
Winnie Mandela: ’n enigma
2018-04-10"Die verontmensliking deur ’n onmenslike stelsel is nêrens so goed versinnebeeld soos in die lewe van Winnie Mandela nie."
Van rolkonflik tot regverdigheid in die gesin
2017-06-22"Rolkonflik is vanuit ’n feministiese vertrekpunt ’n uitgediende konsep omdat dit inkoop in die idee dat daar spesifieke rolle vir mans en vroue is en dat dit basies die binêre (twee-polige) verhouding tussen manlik en vroulik versterk, eerder as bevraagteken."

