Met my laaste geboorte

  • 1

Foto: Canva

Met my laaste geboorte

met my laaste geboorte
het my moed my begewe
en ek het eerder gedroom
van ’n ander se lewe

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top