Die program | The programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

  • 2

Feeskunstenaar/Festival artist
Estelle Marais

Borge/Sponsors
Die Tuishuise en Victoria Manor, Buffelshoek DiRosie Lodge, Dagbreek Trust, Amazwi, ATKV-Skryfskool, NB Uitgewers, Penguin Random House

Besprekings/Bookings
reservations@tuishuise.co.za
048 881 1650

Verblyf/Accommodation
Buffelshoek Dirosie Lodge, buffelshoek.gamelodge@gmail.com, 060 433 4797
Die Tuishuise & Victoria Manor, reservations@tuishuise.co.za, 048 881 1650

 Vrydag/Friday 22 September 2023

09:00–12:30 ATKV-Skryfskool (Afrikaans) Victoria Hotel

Koste R350; sluit kursus en kursusmateriaal in, asook gratis toegang tot alle soiréegesprekke (wat hier aangedui word as R25). Verblyf en etes nie ingesluit nie.

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

12:30–13:00 Soiréegesprek/Soirée discussion (Tweetalig/Bilingual) Victoria Hotel (Gratis)

  • Amptelike opening/Official opening (Darryl David, Lisa Ker)
  • Ordereëlings: Izak de Vries
  • Clinton du Plessis en Bernard Odendaal lees gedigte

14:00–16:15 Soiréegesprek/Soirée discussion (Afrikaans) Victoria Hotel (R25)

  • Hein Willemse: Oor Patrick Petersen
  • Christi van der Westhuizen: Transnasionale witwees: Die Hollanders en hul Afrika-nefies
  • Imke van Heerden: AfriKI: Kompers en kreatiwiteit
  • Jan van Tonder: Die wêreld van Sagie

16:30–17:45 Besoek aan die Cradock 4-gedenkteken/Visit to the Cradock 4 memorial
(Gratis; saamrygeleenthede beskikbaar vanaf die hotel/Free of charge; lifts available from the hotel)

19:15–20:30 Soiréegesprek/Soirée discussion (Tweetalig/Bilingual) Victoria Hotel (R25)

  • Marita van der Vyver and Tony Jackman: Laaste kans/Still breathing
  • Clinton du Plessis: Lees gedigte
  • Paul Murray: Cradock as a garrison town
  • Malcolm Hacksley: Opening the Estelle Marais art exhibition Karoo landscapes
Saterdag/Saturday 23 September 2023

08:00–10:00 ATKV-Skryfskool (Afrikaans) Victoria Hotel

(Vervolg op Vrydag)

08:45–13:00 Soiréegesprek/Soirée discussion (Afrikaans) Victoria Hotel (R25)

  • Barend la Grange en Freek Robinson: Kyk vorentoe
  • Linda Roothman: ’n Geogebaseerde blik op enkele aardgesentreerde Karootekste van Etienne van Heerden. 
  • PP Fourie: Ons skulde
  • Hans du Plessis en Izak de Vries: Inkommers
  • Marita van der Vyver, Eben Venter, Bettina Wyngaard en Izak de Vries: Om ’n inkommer te wees
  • Luan Staphorst: Die Karoo as universum: oor velddenke, |xam-Afrikaans, en die Boesman-universiteit
  • Etienne van Heerden en Izak de Vries: Gebeente

14:00–17:30 Soiréegesprek/Soirée discussion (English) Victoria Hotel (R25)

  • Frans Rautenbach: Help yourself South Africa
  • Pedro Tabensky: The rise of the hustler state
  • Luvuyo Wotshela: The sociology of the prickly pear and other sticky things
  • Christi van der Westhuizen: Is xenophobia a new form of racism?
  • Tembeka Ngcukaitobi and Mpush Ntabeni: On land, constitutional law and social justice
  • Sihle Khumalo: Milk the beloved country

19:00 Spitbraai (Bilingual, toesprake in Afrikaans), Buffelshoek DiRosie Lodge
(R200; sluit aandete in/includes supper)

  • Christo van der Rheede: Wat nou vir landbou?
  • Theo Venter: Hoe lyk die toekoms?
  • Voorlesings van eie werk (almal welkom) / Open mic (all welcome)
  • 21:00 Rugby
Sondag/Sunday 24 September 2023

 08:30–12:00 Soiréegesprek/Soirée discussion (Tweetalig/Bilingual) Victoria Hotel (R25)

  • RR Ryger: Hoe wilder hoe beter! Afrikaanse karakters mag maar rof wees
  • Anchien Troskie en AJ Opperman: Die laaste kanariegeel notaboek
  • Bettina Wyngaard: Lokval en Nicci, die anderste speurder
  • Eben Venter in gesprek met Bettina Wyngaard: Decima
  • Bernard Odendaal: Gedigte
  • Darryl David: BookBedonnerd: Literary journeys on the road to elsewhere
  • Hein Willemse voer die grafrede
Verblyf/Accommodation

Bespreek sommer nou reeds jou akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor of Buffelshoek Dirosie Lodge.

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek Dirosie Lodge

 Biografiese notas/Biographical notes
  • AJ Opperman is ’n kunsjoernalis verbonde aan Netwerk24.
  • Anchien Troskie is ’n bekende outeur; haar nuutste roman heet Die laaste kanariegeel notaboek.
  • Barend la Grange is bekend as brugbouer en is betrokke by die Privilege Foundation.
  • Bernard Odendaal is ’n digter en voormalige direkteur van die ATKV-skryfskool aan die Noordwes-Universiteit.
  • Bettina Wyngaard is ’n regsgeleerde en romansier; haar nuutste roman heet Lokval.
  • Christi van der Westhuizen is ’n skrywer, politieke ontleder en medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nierassigheid en Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit.
  • Christo van der Rheede is die uitvoerende hoof van Agri SA.
  • Clinton du Plessis is ’n digter en rekenmeester; sy nuutste bundel heet 60 op 60.
  • Darryl David is best known for the numerous book festivals he initiates; he is also an academic at the University of Western Cape and an author. His book BookBedonnerd: Literary journeys on the road to elsewhere will be launched at the veldsoirée.
  • David Viviers is an actor and the author of Mirage.
  • Eben Venter is ’n bekende romansier; sy nuutste boek heet Decima.
  • Estelle Marais specialises in landscapes, portraiture and imaginary compositions based on mythological and literary themes. Her art hangs in many well-known collections. After a distinguished academic career she took early retirement to spend more time painting. She is still teaching.
  • Etienne van Heerden is ’n afgetrede akademikus, die hoofredakteur van litnet.co.za en www.voertaal.nu, die besturende direkteur van LitNet Akademies en ’n romansier. Sy jongste roman, Gebeente, sal by dié veldsoirée bekendgestel word.
  • Frans Rautenbach is advokaat en skrywer. Help yourself South Africa is sy mees onlangse boek.
  • Freek Robinson is ’n joernalis en is verantwoordelik vir Reguit met Robinson, ’n weeklikse diepteverslag oor ’n aktuele onderwerp op LitNet. Hy is deesdae ook betrokke by brugbouaksies.
  • Hans du Plessis is ’n afgetrede akademikus en ’n voormalige direkteur van die ATKV-skryfskool. Hy is ’n taalkundige, ’n digter en romansier. Sy nuutste roman heet Inkommers.
  • Hein Willemse is ’n afgetrede akademikus met ’n besondere belangstelling in die periferie van die Afrikaanse letterkunde.
  • Imke van Heerden lei sedert 2020 ’n navorsingsprojek, AI as author, aan Koc Universiteit in Istanboel. Haar debuutbundel, Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte, is ’n uitvloeisel van hierdie werk.
  • Izak de Vries is ’n vryskutjoernalis en woon in die Oos-Kaap.
  • Jan van Tonder is ’n gevierde romansier en skepper van die immer gewilde karakter Sagie.
  • Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyseres wat onlangs gepromoveer het op die werk van Etienne van Heerden.
  • Luan Staphorst is ’n Mandela Rhodes-beurshouer en ’n Abe Bailey-genoot; hy is verbonde aan die Nelson Mandela Universiteit.
  • Luvuyo Wotshela is head of the National Heritage and Cultural Studies Centre (NAHECS) at the University of Fort Hare, where he also teaches history.
  • Malcolm Hacksley is a translator and a former director of the National English Literary Museum, since renamed Amazi.
  • Marita van der Vyver is ’n romansier. Haar nuutste roman heet Laaste kans. The English translation is titled Still breathing.
  • Mphuthumi Ntabeni works in the architectural sector and is an award-winning novelist and a reviewer.
  • Paul Murray has worked as a teacher in high schools, teaching history, economics and classics. He wrote his MA thesis on Etienne van Heerden’s The long silence of Mario Salviati and holds a DPhil degree on the fictional texts of C Louis Leipoldt and a PhD on South African political biography. He recently spent six months researching mid-19th-century ecclesiastical history at St John’s College in Cambridge as the Colenso Visiting Fellow, where he delved into the College archives towards a further research project. He works as an archivist, reviews books, and travels.
  • Pedro Tabensky was born in Santiago, Chile, to refugee parents. His mother is a Holocaust survivor born in Hungary two weeks before the final stage of the “final solution”. His father, of Polish Jewish ancestry, is a refugee of the Chinese revolution. He has lived a peripatetic life since the age of three, ending up in South Africa in 2001 and meeting his wife, with whom he has two children. Tabensky is the founding director of the Allan Gray Centre for Leadership Ethics (AGLE), Department of Philosophy, Rhodes University (South Africa). He is the author of Happiness: personhood, community, purpose, several articles and book chapters, and Fanon and Camus on the Algerian question: an ethics of rebellion (Rooutledge, 2023).
  • PP Fourie is ’n politieke wetenskaplike en skrywer. Sy nuutste roman heet Ons skulde.
  • Prince Mashele is a well-known political commentator and author.
  • RR Ryger is ’n skrywer; sy nuutste roman heet Drank, seks en David Bowie. In ’n ander heelal onder ’n ander naam is hy ook ’n sportskrywer.
  • Sihle Khumalo is a South African award-winning and bestselling author. His latest book is called Milk the beloved country.
  • Tembeka Ngcukaitobi a South African lawyer, public speaker, author and political activist. He is a member of the South African Law Reform Commission (SALRC) and an acting judge at the Land Claims Court.
  • Theo Venter is professor van politieke praktyk aan die Universiteit van Johannesburg en ’n bekende politieke kommentator in die media.
  • Tony Jackman is a journalist, columnist, playwright and foodie.
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Dagbreek Trust

Die Tuishuise en Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Amazwi

NB Uitgewers/NB Publishers

Penguin Random House

  • 2

Kommentaar

  • David Viljoen

    Hou ons ingelig, asb.
    Onmoontlik om binne twee of drie dae so iets te probeer bywoon.
    Ons moet laaaaaank voor die tyd beplan.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top