Jan Lubbe is pas aangewys as die nuwe moderator van die NG Kerk. Freek Robinson vra hom uit oor lidmaatgetalle, erediensbywoning, selfdegeslaghuwelike, verhoudings met ander kerke en die NG Kerk se volgehoue bydraes tot noodleniging in ons land.
1Jan Lubbe is pas aangewys as die nuwe moderator van die NG Kerk. Freek Robinson vra hom uit oor lidmaatgetalle, erediensbywoning, selfdegeslaghuwelike, verhoudings met ander kerke en die NG Kerk se volgehoue bydraes tot noodleniging in ons land.
1
Kommentaar
Skrap die selfdegeslagredenasies en fokus op werklike doelwitte wat bindend en opbouend is vir God se Werke.
As jy iets verwerp, dan ignoreer redenasies daaroor.