Nuut by Lux Verbi: Kultusse in Suid-Afrika deur Jana Marx

  • 1

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ’n sekte en ’n kultus, wie word in ’n kultus ingetrek en die kenmerke van ’n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionale kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om ’n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as ’n geliefde in ’n kultus vasgekeer is. 

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 1

Kommentaar

  • My grootste vrees het waar geward - ons twee dogiters is in 'n kultus in Brackenfell vasgevang. Ek was van die begin af doodseker dit is 'n kultus; hierdie boek en vorige navorsing het dit bevestig.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top