
Clinton V du Plessis is gebore op Kookhuis. Sy vader was ’n spoorweg-arbeider en sy moeder, aan wie hierdie bundel opgedra is, was ’n huisvrou wat nie kon lees of skryf nie.
Joernaal verskyn 39 jaar na sy debuut by Perskor en is sy dertiende digbundel.
Hy woon op Cradock en is ’n rekenmeester.


Kommentaar
Een van my gunsteling digters. Wat 'n voorreg om 'n bundel aan jou moeder te kan opdra. Sy moeder, Susan, kon nie lees en skryf nie. Dit maak hierdie bundel soveel spesiaal. Groot respek, Clinton!