PP Fourie het ’n lesing gehou by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 waarin hy gesels het oor sy eie reis om tot skryf te kom. Fourie verduidelik ook dat hy lank gedink het dit is bogpraatjies wanneer mense beweer dat skryf heling bring. Nou dink hy anders.
Fourie is die skrywer van ’n Hart so groot soos ’n vuis en Ons skulde.
Lees ook:
’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie
’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors


Dagbreek Trust

Die Tuishuise en Victoria Manor






Kommentaar
Briljante lesing.