’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

“Ek as leser het aanklank gevind by jou as outeur wat in jou skryfwerk my eie struggles so akkuraat verwoord het. Dankie vir jou boek.”