Graad 4: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

  • 6

Kidaha op Pixabay

Wees ’n ster, graad 4-leerder! Begin sommer vandag om vanjaar se Wiskunde te bemeester deur die eerste konsepte te hersien. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af. Jou opvoeders sal sterre op jou skryfboeke plak as hulle al die korrekte antwoorde in jou toetse sien!

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is geen kostes nie en die vraestelle is gratis beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die jaar se voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top